Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saamrus Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 78 resensies vir Saamrus Guest Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ingrid H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid H
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig.

Ons het heerlik gerus by Saamrus. Die groot kuierstoep was 'n hoogtepunt. Ons het die wandelroetes geniet, alhoewel die langer roetes nogal toegegroei was. Die huisie is gerieflik, skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jz E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jz E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste wegbreek vir ons en ons 4-voet kinders!

Dit was ons derde keer by Saamrus saam ons woefkinders, Sebastiaan die lab en Lily die beagle. Ons het in Akasia gebly en soos altyd dit vreeslik baie geniet. Die honde was in die hondehemel met al die lekker staproetes en opsies. Die persoon aan diens het spesiaal uitgekom Sondagaand om die stadsjapies te wys hoe werk die gasstoof. Dit was ook duidelik dat hulle moeite gedoen het om een van die staproetes beter te merk na 'n vorige keer se kuier en ons ietwat verdwaal het omdat die pyltjies nie duidelik was nie. Julle diens is uitstekend en Saamrus sien ons beslis weer! Een van die beste dierevriendelike plekke lekker naby Pta.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer en vir vyf sterre! Julle maak die harde werk die moeite werd. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Saamrus Guest Farm
Clarissa M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens en die eenheid is uiters gerieflik ingerig!

Fantastiese diens. Die eenheid het alles wat nodig is! Gerieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat ons goeie diens kon lewer en hoop om julle gou weer te sien.

Saamrus Guest Farm
Willie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vantasties.

Baie lekker gebly, dankie. So rustig en stil. Die aande is besonders rustig. Jare laas so lekker geslaap met al die vars lug. So lekker dat mens die honde kan saambring en op stappies kan gaan met hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Ons is bly julle kon lekker rus by Saamrus en sien uit na julle volgende besoek.

Saamrus Guest Farm
Ralf S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ralf S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker, goed uitgerus. Honde kind het dit ook geniet.

Van die 3 plekke waar ons al gebly het, is Saamrus Guest Farm beslis die beste. Aanbeveling: Tyd om nuwe beddegoed aan te skaf. Dit is skoon, maar verslete. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Sal beslis seker maak ons koop ekstra linne by die volgende Volpes afslag aanbod!

Saamrus Guest Farm
Hannelie P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naweek.

Rustige wegbreek saam met familie. 'n Bonus dat jou hond kan saamgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Ons is bly dat julle 'n rustige naweek kon deurbring by Saamrus en hoop dat julle ons gou weer sal besoek.

Saamrus Guest Farm
Robyn R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect pet friendly getaway!

Fabulous pet friendly accommodation. Love that you planted rosemary and lavender in the garden. We used it as extra protection for our dog against the ticks. The host was also very kind and super helpful. Thank you for a fantastic stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Thank you for this very positive review. Guests like you make all the hard work worthwhile. We look forward to your next visit.

Saamrus Guest Farm
Ricus J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ricus J

Pragtig, rustig en veilig.

Baie dankie vir ʼn wonderlike week van rus en vrede saam met my vrou, skoonouers en honde. Ons sal weer kom kuier. Baie dankie vir die vriendelike en hulpvaardige eienaars en staf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Ons is baie bly dat julle rus en vrede kon ervaar by Saamrus. Hopelik sien ons julle gou weer.

Saamrus Guest Farm
Karin K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin K
Saam met vriende

Rustig en dood stil, ver van gedruis.

Baie lekker gebly, maar het nie besef die pad na die huisie is eintlik vir 4x4. Asook, iemand met kinders sal nie lekker daar bly omdat daar geen speelplek is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Jammer om te hoor dat julle nie bewus was van die huisies op die bult wat net per 4 x 4 of te voet bereik kan word nie. Hierdie inligting word duitdelik gestel op die besprekingsinligting en op die webtuiste. Saamrus het 'n swembad en staproetes. Verder is dit 'n plek om te ontspan en die natuur te geniet.

Saamrus Guest Farm
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tasneem S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tasneem S
Gesin met klein kinders

Absolutely lovely picturesque accommodation.

A lovely, safe, clean and beautiful accommodation, and it's pet-friendly too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jordan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jordan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idyllic place to escape the city.

We have been multiple times to Saamrus Guest Farm with our dogs. We always feel so far removed from the busyness of the city, and feel recharged when we leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

We are happy when our guests are happy. Thank you for giving us five stars. It encourages us to keep on improving. Hope you will visit again soon.

Saamrus Guest Farm
Cara S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely peaceful weekend away - close to Joburg.

We had a lovely stay - thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Dis wonderlik om gaste soos julle te he! Ons is bly julle het die wegbreek by Saamrus geniet en hoop julle besoek ons gou weer.

Saamrus Guest Farm
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met vriende

Die chalet was 'n aangename verrassing - 'n regte gesellige "huisie in die berge" met 'n kaggel en toegerus met alles wat jy nodig het.

Met aankoms is ons vriendelik verwelkom deur Vincent en by die klein winkeltjie kon ons hout kry en ook aanstekers wat ons tuis vergeet het. Voëlliefhebbers sal in hulle noppies wees met die verskeidenheid voëls. Verskeie staproetes lei jou vinnig na mooi uitsigte. Die rondawel is ruim, netjies en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Alles het perfek gewerk. Buitekant is skoon, netjiese braaigeriewe en 'n tafel en stoele. Dit is ook beslis 'n troeteldier- en kindvriendelike kuierplek. Ek sal dit met vrymoedigheid aanbeveel vir enigiemand wat 'n bietjie van die stadsgeraas wil wegkom, sonder om gerief prys te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker. Hond kon gemaklik rondloop.

Moet vir vakansiegangers sê dat hulle goed vir vlieë moet vat of eienaars moet vlieëvangers neersit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corra M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Corra M
Saam met vriende

Tarentaal and Kiewiet were very nice.

Cannot complain about the rondavels, it was better than in the photos. Just the road is very difficult.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W
Gesin met klein kinders

Netjiese en skoon verblyf, vriendelike diens en ideaal vir gesinswegbreek met jou diere. Wonderlike rustige plek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer en vyf sterre. Ons is bly julle het dit geniet by Saamrus en hoop julle besoek ons gou weer.

Saamrus Guest Farm
Pieter P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and relaxing.

It's very cosy, you're allowed to take your dogs with as there is secure fencing around the units and walking trails. Overall was relaxing but they could do more to work on the number of flies from the chicken farm next door, which is a bit off-putting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Thank you for your comments. We are glad that you found the stay relaxing and apologize for the unusual amount of flies and discomfort suffered because of it. It would seem that the chicken farm was waiting for the budget for the new financial year and did not keep up its normal controls. We have been in contact with top management and the problem is now brought under control. This is definitely not the norm here and hope that you will consider returning in future.

Saamrus Guest Farm
Francois D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese gastehuis en rustige, veilige omgewing.

Dit is die 3de keer dat ons in Hoep-Hoep gastehuis bly en beplan om weer te gaan. Die huis is baie netjies met al die geriewe wat noding is. Dit is 'n baie veilige omgewing en ons geniet die staproetes baie. Baie dankie dat ons daar kon ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle geniet Saamrus en sien uit na julle volgende besoek.

Saamrus Guest Farm
Hannelie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweekwegbreek

Fantasitese plek om af te skakel. Uitsig pragtig, ideaal vir 'n hondekind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die positiewe opmerking. Ons waardeer dit en sien uit na julle volgende besoek.

Saamrus Guest Farm
Sunel G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, salig!

Heerlike plek om uit die stad te ontsnap en die natuur te geniet. Die verblyf was netjies met alles wat mens nodig het. Ons hondekinders was baie mooi verwelkom met 'n vol waterbak wat vir hulle gewag het met ons aankoms. Die bad is luuks! Sal beslis terug wees.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Ons is bly julle het die verblyf geniet en waardeer die positiewe terugvoer. Sien uit na julle volgende besoek.

Saamrus Guest Farm
Roland H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely quiet stay.

There are two different units, that you keep mixing up in the photos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Thank you for the positive review. We have 9 different units sleeping between 2 and 6 guests each. Unfortunately, it is not possible to show all the pictures for all the units on this website.

Saamrus Guest Farm
Oliver T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oliver T
Gesin met tieners

Amazing.

We had a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik wegbreek van die stadslewe.

Met aankoms was als gereed. Piet my Vrou was ons tuiste, skoon en baie privaat. Dankie vir die vars blomme. Die beddegoed en linne is van goeie gehalte en netjies. Die trail walks is baie goed gemerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering en vyf sterre. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Saamrus Guest Farm
Megan C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan C
Enkelreisiger

Was an adventure for sure.

Hikes for hours. Enjoyed the sunrises and the time away. Was a great experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese wegbreek met die opsie om hondekinders saam te neem.

Ideaal vir n' naweek wegbreek ver van almal. Vat jou 4x4 of high clearance voertuig saam, moenie die hondekinders vergeet nie, die plek cater regtig mooi vir hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer en aanbeveling. Ons waardeer dit baie.

Saamrus Guest Farm
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita D
Enkelreisiger

Lekker gerus!

Ek en my twee honde is vir die langnaweek weer Saamrus toe. Hoep-Hoep is goed toegerus en is pragtig. Die voëltjies was volop en het lekker gesing om die huisie. Die staproetes was gemaklik om te loop langs die rivier af en dis verskriklik mooi. Die werkers is altyd vriendelik en gewillig om te help. Baie dankie Saamrus vir 'n lekker kort blaaskans!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike ontspanne naweek in die natuur.

Ons het heerlik gerus in die pragtige natuur en omgewing. Die akkommodasie was goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Stil en rustig voedsel vir die siel. Sal Saamrus aanbeveel en sal beslis weer daar gaan asem skep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter-adriaan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter-adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxed and enjoyable stay.

Everything was clean and tidy. The path up is only accessible with a 4x4 which we did not know, but there was parking available and porters to help take your luggage up, so only a minor inconvenience. Also there were some wild mice that scurried around and one even bit me as I was sleeping when I pushed my arm under the pillow. Gave me a bit of a fright and woke me up, but it's rather funny in hindsight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, troeteldier-vriendelike ontsnap uit die stad

Die Piet-my-vrou kothuisie waarin ons gebly het, het alles gehad wat ons nodig het en ons sou 'n maand daar wou bly as ons kon. Ons het rêrig lekker ontspan en herlaai. Die staproetes was ook rêrig lekker. Ketel werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoleen B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicoleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename oord, ligging goed en stil. 'n Mooi uitsig van bo.

Akasia Huisie is beslis nie bedoel vir 60-plussers nie. Aangesien ons nie oor 'n 4x4 voertuig beskik nie, was dit regtig moeilik om heen en weer te stap. Een van ons het lelik geval in die rotsagtige tuin en ons het lelik geskrik omdat ons mekaar nie kon ophelp nie en omdat ons motor onder geparkeer was. Dit was werklik 'n onaangename ervaring. 'n Reling daar sal aangebring moet word aangesien mens lelik daar kan val. Kan u asseblief melding maak van die gradient veral vir ouerige mense en aanbeveel dat 'n 4x4 voertuig 'n aanbeveling is. Ek beveel ook aan dat u 'n plan maak met die dekodeerders. Skaf 'n paar aan en leen dit op koste aan die inwoners. Mens wil net rustig wees en van ons wou die rugbywedstryd kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brett K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful.

What a beautiful place to get away for a little while. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Belinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neglected.

Suikerbos has a nice view, patio and firepit. Unfortunately the interior is far below par. In serious need of tlc. Walls (painting) and electric wiring needs attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roger P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roger P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, restful!

A wonderful 2 day break!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place to stay, and will definitely be back.

One small negative, we stayed in Karee, and the fridge in that unit needs replacing, firstly the door doesn't stay closed and it makes a lot of noise, which impacts the ability to sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Thank you for the great review. We will have a look at the fridge see if it can be fixed or need replacing. Hope you will visit again sson.

Saamrus Guest Farm
Lauren D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely getaway.

Lovely getaway to spend quality time with your spouse/loved one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Dit was wonderlik om net saam te rus! Die huisie was skoon en netjies, goed toegerus met alles wat mens benodig. Voorstel is om dalk gasgeyiser te installeer, die bad vat baie water om vol te tap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Neem kennis dat die inligting dat die huisies op die bult net per 4x4 of te voet berykbaar is, word duidelik genoem op die webwerf.

Saamrus Guest Farm
Stephen D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustic wegbreek venue.

Ons was aangenaam verras deur die ligging, die 4x4-paadjie op na die huisie en baie ander dinge. Die huisie is perfek, die kaggel, stoep en braai-area en die groot bad. Mal oor die plek, baie privaat en ons sal vir seker terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, maar party goed het gepla.

Dis 'n baie lekker rustige plek met lekker staproetes en netjies. Alles wat jy in 'n huisie benodig. Daar is net paar goedjies wat gepla het. Nie geweet net 4x4-motors kan na die boonste huisies toe ry nie. Gelukkig het ons 'n groterige kar en kon ons opry. Maar dit het so geskud dat ek en my 3 maande baba eerder opgeloop het. Ons bagasie in die waentjie moes hulle met 'n motorfiets-ding opgebring het. Daar is erg baie vlieë in die huisie. Dit is wel omhein vir jou hond, maar daar is net klippe en grond, so nie baie maklik vir die honde om in die erf rond te loop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angus S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angus S
Gesin met tieners

Long weekend stay - Hoephoep Cottage.

My teenage daughter, our two dogs and I had a very peaceful and relaxing stay. The staff were friendly and helpful and proactively investigated a veld fire on adjacent farm to ensure our safety. Cottage was wel equipped with additional blankets specially prepared for use at the campfire. We slept warmly in spite of the cold nights thanks to a fireplace and electric blankets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ralf S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ralf S

Was lekker.

Was lekker maar die plek kort bietjie aandag, meer of beter beligting, 'n oorverf ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jolene E
Gesin met klein kinders

Rustige naweek in die natuur.

Sal net wil vra oor dit 'n troeteldiervriendelike plekkie is, dat hulle asb. die eenhede moet uitsuig en nie net moet vee nie. Het dit geniet, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verina D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, dierevriendelik.

Ons het heerlik gekuier saam met ons 3 woefiekinders. Die rondawel was besonder goed toegerus en alles was skoon en netjies. Die omheining om die rondawel is definitief 'n goeie aanwins aangesien ons dierekinders veilig buite kon rondbeweeg. Ons het 'n bietjie gestap (ondanks die nat weer) en dit werklik baie geniet. Ons sal beslis weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna C
Gesin met klein kinders

Rustige, gasvrye, plattelandse atmosfeer.

Dis stil, rustig en privaat. Met gasvrye personeel. Hout en ander essensiële produkte beskikbaar op die plaas. Naby genoeg aan omgewing se besienswaardighede. Ons het ons kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die positiewe opmerkings. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Ons hoop julle besoek ons gou weer.

Saamrus Guest Farm
Angus S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angus S
Gesin met tieners

Two-night weekday breakaway.

We were warmly received on Wednesday afternoon, with special assistance on a muddy road nearby (incorrect road selected in error thanks to Garmin). The accommodation was perfect for an effortless self-catering stay. Location is tranquil and we really enjoyed the peace of nature. We will definitely return with our dogs - really well set up as pet-friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit na julle volgende besoek!

Saamrus Guest Farm
Amori C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amori C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing weekend away with the doggies.

We had a wonderful stay at Saamrus for a weekend. The little house is perfect equipped with a beautiful view over the valley. There are wonderful walks up a hill, through the forest or winding next to the river - perfect for an outing with the doggies. This is the perfect relaxing, close to home, get away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne Marie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne Marie S

My daughter and I had a lovely stay midweek and enjoyed the peace and quiet of the farm.

We were both very tired and lazed at the cottage. We made food, read and slept and soaked up the beauty of nature. I went for a walk and photographed a lot of wild flowers in the fields adjacent to the cottage. On the whole the venue is very well organised and we were left in peace. The only thing I would like to recommend, is to provide thinner bedding for the summer months or alternatively to take cool bedding along yourself. We did and that was very useful, as it was very warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a very pleasant stay.

We stayed in Olienhout. The wind blew quite a lot, so right through the night the hanging wooden poles of the outside carport kept on hitting on the wooden poles of the carport around the sides so we were constantly awake with the banging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Thank you for the feedback. We will look into the problem with the loose wood banging and make sure that it is fixed and secured.

Saamrus Guest Farm
Karin D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Rustigheid.

Die naweek by Saamrus was absoluut wonderlik gewees. Ons het die rustigheid en staproetes met die honde vreeslik geniet. Die hondekinders was in hul element gewees. Die huisie het alles wat mens nodig het, dis skoon en goed ingerig. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilan S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegkomplek saam die honde.

Ons het 'n heerlike rustige naweek by Saamrus gehad saam met ons honde. Dit is nie te ver van Johannesburg af nie, so mens sit nie vir ure in die kar nie. Blyplek is kompak, goed toegerus, skoon en netjies - alles wat mens nodig het. Ons het dit baie geniet en sal vir seker teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die pragtige resensie. Gaste soos julle is beslis welkom om ons weer te besoek!

Saamrus Guest Farm
Estelle L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie, sal beslis Saamrus Guest Farm aanbeveel.

Die staproetes baie oulik en verskeie wandelpaadjies om van te kies. Hul verskaf ook 'n map van al die staproetes. Waterbakke by jou blyplek neergesit en so ook by die swembad. Baie stil en rustige plekkie en baie netjies. Die hondekinders het dit so baie geniet. Sal graag die volgende voorstelle wil maak indien moontlik. 'n Asblik by die swembad en so ook n braaier of 2 by die swembad plaas. Ys op die perseel verkoop, so ook meer lekkergoed of iets om te peusel. As jy eers daar is, is jy nie lus om winkel toe ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Dankie vir al die positiewe opmerkings en voorstelle.
Daar was altyd 'n asblik by the swembad. Wonder waarheen hy verdwyn het? Ons sal ondersoek instel en seker maak daar is 'n asplik.
Ons kan ongelukkig nie 'n braai by die swembad sit nie, want as daar van die gaste is wat as 'n groep geboek het, is hulle geneig om die swembad area oor te vat en dan voel ander gaste onwelkom om ook daar te sit of the swem. Om die rede is daar net braaigeriewe by die cottages.
Daar is chips en shokolade by die Ontvangs te koop. Ons het voorheen meer eetgoed daar aangehou, maar het gevind dat dit oud word en nie vinnig genoeg verkoop nie, aangesien die meeste gaste hulle eie goed saambring. Dus het ons besluit om nie 'n groot verskeidenheid aan te hou nie,net genoeg vir 'n noodgeval.

Saamrus Guest Farm
Lize D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D
Saam met vriende

'n Honde-paradys met fantastiese staproetes.

Ons het heerlik gekuier, en dit was vir my belangrik dat ons honde die wêreld veilig kon verken, oefening kry en ook lekker rus. Die staproetes was absoluut die hoogtepunt! Daar is 'n verskeidenheid roetes wat die mooiste uitsigte bied en die paadjies was goed sigbaar. Saamrus is regtig uitstekend vir honde ontwerp. Die slaapkamers was bietjie knap en die Suikerbos kothuis slaap nie eintlik ses grootmense gemaklik nie, maar alles was mooi skoon en die kombuis was verbasend goed ingerig. Ek weet die Magalies-gebied sukkel vanjaar met 'n oormaat vlieë, maar dit was besonder erg. Dit sal die een ding wees wat my weerhou om weer te kom, hoewel Saamrus regtig baie moeite gedoen het om dit draaglik te maak (mense wat elke dag kom spuit, vlieëplakke, wierook, gif, flytraps, ens.), en dit blykbaar 'n seisoenale probleem is. Dankie vir 'n lekker vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Dankie vir al die positiewe opmerkings. Dit maak al die harde werk die moeite werd. Ja, daar was 'n buitengewone en onverwagte probleem hierdie Desember met vliee. Ons sien in die media dat daar hierdie jaar oral oor Gauteng meer vliee as gewoonlik was as gevolg van veranderde weerpatrone. Alles is egter nou weer onder beheer en terug na normale toestande.by Saamrus.

Saamrus Guest Farm
Linda G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is soos hulle belowe 'n wegbreeknaweek vir pare wat alleen gelaat wil word, super rustig met 'n wonderlike berg-uitsig.

Hulle moet net met mense in verbinding kom en as huis op berg is, mense aanbeveel om 'n bakkie of 4x4 te gebruik. Ons moes oploop teen die berg na die heel hoogste huis. Ons is later huistoe om ons Fortuner te gaan haal want het nie kans gesien om alles af te dra nie. Die kothuis is super gerieflik vir 'n boswegbreek en het alles. Plekkies is mooi skoon en baie privaat. Het glad nie bang gevoel nie en alles was baie rustig. Jy kan net jou klere en kos saamvat, alles is in die huise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om so in die natuur te ontspan.

Ons het dit vreeslik geniet. Die feit dat dit brakkie vriendelik is, is 'n bonus. Dit was heerlik om in die natuur te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janien L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige en private verblyf.

Saamrus is 'n pragtige en rustige gasteplaas. Die Piet-my-Vrou-huisie was netjies en heeltemal voldoende ingerig. Dit is duidelik dat die eienaars moeite doen met die huisies. Alhoewel ons nie troeteldiere saamgeneem het nie, was dit vir ons duidelik dat eienaars en troeteldiere heerlike tye saam daar kan deurbring. Ons het 'n baie lekker rustyd daar beleef en sal vir seker weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is voel goed as ons weet die gaste geniet hulleself en rus lekker by Saamrus. Dis 'n kompliment dat julle graag weer by ons wil bly in die toekoms.

Saamrus Guest Farm
Theo K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Provided exactly what I was after.

Privacy, tranquility and hiking or walking opportunities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wegbreek in afsondering.

Saamrus Guest Farm is die ideale wegbreek saam met jou lewensmaat. Die kothuise is netjies en ten volle toegerus. Die stilte en uitsig maak die ligging 'n ware wegbreek van die gewoel van die alledaagse lewe af. As jy tyd alleen saam met jou maat nodig het is dit die ideale plek om net weer tyd saam te spandeer. Selfs families kan hierheen reis om kwaliteittyd saam te spandeer. Alhoewel die verblyf 'n bietjie meer aan die duur kant is, is is dit die moeite werd. Die ligging is ook nie ver van Johannesburg en Pretoria af nie - net so oor 'n uur se ry. Gaan rus lekker saam op Saamrus Guest Farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jj S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en troeteldiervriendelik.

Stel voor die bestuur bestee fondse in hul DStv se opgradering sodat besoekers hulle eie "Explorer Decoder" kan saam bring. Huidige konneksies werk net vir die baie ou dekodeerders. Swembad kort ook 'n bietjie aandag. Verder was die verbly genotvol en kon ons rus en die troeteldiere besig hou met al die staproetes en oop velde. Dit was my derde besoek en sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brandon H
Gesin met klein kinders

Baie rustig, lekker wegbreek van als af.

Netjies en baie rustige boswegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niret D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niret D

Ongelooflike rustige atmosfeer, lekker staproetes, en die blyplek is baie skoon en netjies en ruim.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisi K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Kon rus en die natuur geniet.

Die ligging was nie te ver vir 'n kort wegbreek nie. My honde het dit vreeslik geniet. Ek dink hulle sal graag daar wil bly. Dit was egter bietjie raserig met 'n gedreun van ek dink 'n hoenderplaas van bure en die pad na Rustenburg. Ek neem aan ons het dit meer gehoor omdat ons so hoog was. Nieteenstaande was dit heerlik. My man het gaan fietsry op ander paaie en ek kon net sit en die natuur inneem met 'n verfkwas. Daar was 'n bosluis of twee op die honde, so ek sal aanbeveel dat eienaars wel net opvolg en was en dip na tuiskoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable stay.

Highly recommended if you need a total break from the city rat race. Great walking trails for everyone and my dogs loved it as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Gesin met tieners

Baie aangenaam en ontspannend. 'n Wonderlike uitsig en natuurskoon.

Een klagte: die stort en opwasbak se uitlaat was die hele naweek geblok al het werkers op ons versoek wel aandag daaraan gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Ek is jammer oor die blokasie. Dankie dat jy ons laat weet het.

Chris

Saamrus Guest Farm
Elzet W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig!

Lieflike plek vir ‘n naweekwegbreek! Pragtige omgewing en voëltjies wat kliphard sing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thomas A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly in troeteldiervriendelike verblyf, hout word nie gratis verskaf nie.

Lekker, vat eie hout saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goed ingerig, romanties.

Ons verblyf was heerlik! Het tuisgegaan in Karee. Baie netjies en skoon. Kon die steil pad trostseer sonder 'n 4x4 (maar sal dit aanbeveel vir 'n voertuig wat hoog van grond af is en sterk enjin het!) Die kaggel en sementbad maak dit baie romanties! Heerlik gaan stap met ons 4-poot-kinders. Baie goed ingerig gewees vir ons honde. Drinkwater vir hulle voorsien en selfs 'n "poop-scoop". Sal dit aanbeveel vir enige paartjie/gesin wat wil wegbreek saam met hulle dierekinders. My man het ongelukkig sy trouring in die bos verloor! Ons vermoed dit is in of net buite die Karee huisie se erf. Ek en my man sal opreg dankbaar wees as dit aan die eienaars, Chris of Annetjie, besorg kan word. Ons bied selfs 'n beloning. Die ring is moontlik nie veel werd, Titanium - maar dit het soveel sentiment. By voorbaat dank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fun.

Great, geen klagtes behalwe dat mense van agter die berg droë hout kom afbreek van bome af naby ons rondawel wat ons bietjie onverwags gevang het. Die mense wat daar werk is baie gaaf. Mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce M
Gesin met tieners

Wonderful stay.

We stayed wonderfully, our only suggestion would be to replace the queen bed/matres in the main bedroom in Suikerbos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met tieners

Ons het heerlik saamgerus in 'n gesellige en hartlike gastehuisie met volop atmosfeer.

Hoephoep is 'n wonderlike gatehuisie in 'n sprokieswereld. Bos, rivier, kronkelende wandelpaadjies sorg vir 'n wonderlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die mooi opmerkings. Hoop julle besoek ons gou weer.

Saamrus Guest Farm
Stefanie D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie D
Saam met vriende

Ons, ons vriende en al die honde het dit baie geniet.

Die rondawels is goed toegerus. Dit was netjies en skoon en goed versorgd. Dis prakties ingerig. En die personeel was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein paradys

Die huisies op die heuwel kan slegs bereik word per voet/poot of 4x4. Na die effe wilde rit tot by Olienhout is ons vierpotige vriende verwelkom met 'n groot bak water en die stoepie is koel lafenis met 'n asemrowende uitsig. Hier op die heuwel kan jy jou verbeel jy is alleen in die bos. Na 'n lekker staproete is afkoel in die swembad hemels. Daar is plek vir die honde om te wag in die koelte en lekker ruimte om te stap rondom die swemarea. Die huisie is goed ingerig met al die nodige. Kerse en 'n kaggel vir die winter sorg vir 'n romantiese atmosfeer. In die somer kan muskiete en vliëe lastig wees, so vat gifgoed saam. Daar is 'n klein kiosk waar mens hout en 'n paar verversings kan kry asook baie nodige bosluisgoed vir die diere. 'n Lekker sorgvrye naweek wegkom tipe plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig!

Saamrus is wat sy naam sê: "Hier gaan ons saam rus". Dit was wonderlik om net die rustige omgewing in te neem. Die staproetes was nie te moeilik nie. Die verblyf was skoon en baie goed ingerig. Sal dit enige tyd aanbeveel en sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Micky T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micky T

Wonderlike juweel in Magaliesburg.

Ons het die hele pakket - kinders en honde - en kon nie vir beter gevra het nie! Die Plaashuis was 'n fees om in te bly - al was dit reënerig, het ons almal ons gate uit geniet! Gaan beslis gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saamrus Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die mooi opmerkings. Ons is baie bly as gaste hulself geniet. Dit laat ons voel al the harde werk is die moeite werd.

Saamrus Guest Farm
Reene O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier vind mens rus vir jou siel!

Baie lekker akkommodasie, en rustig geleë buite die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christian P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker rustig.

Ons was baie beïndruk met die plek. Als was perfek! Enigste iets wat ek kan sê is daar kon meer warm water wees, veral in so groot bad op 'n romantic getaway in die koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: RH 4 Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0YzQxODE0LWRmN2QtNDE3ZC1hYWFiLWIzZmU1NjdkZDEyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 RH 4 Doornkloof Magaliesburg 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.93335559979 27.512437105179
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem