Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n ketel toegerus. Die eenheid se tuintjie is ten volle omhein en het 'n privaat braai aan die voet van die heuwel naby die rivier. Die kothuis kan met 'n voertuig bereik word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders 0 tot 18 jaar betaal R260.
Gaste moet asseblief ten minste 50% van die deposito binne 12 ure betaal om die bespreking te bevestig.
Indien besprekings op die nippertjie minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% van die volle gekwoteerde bedrag binne 12 uur na bevestiging betaal word.
Die balans moet minstens 3 dae voor die inklokdatum met elektroniese fondsoordrag of 'n kredietkaart betaal word.
Die personeel het streng instruksies ontvang om nie sleutels te oorhandig as daar steeds 'n uitstaande balans is nie.
As jy vergeet het om elektronies te betaal, betaal asseblief die balans met aankoms voordat jy by jou eenheid inklok.
Die personeel sal vir jou 'n kwitansie uitreik.
Inklok: Nie voor 14:00 nie en nie later as 20:00 nie.
Uitklok: Nie later as 10:00 nie tensy ander reëlings getref is.
Neem kennis dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n nou plaaspad is.
Die eerste deel is geplavei en is gepas vir enige voertuie, maar die tweede deel van die pad kan glad word en is tydens nat weer 'n risiko vir lae motors. Ten spyte daarvan is die pad steeds toeganklik vir 'n motor, maar dit gaan moeilik wees indien gaste met 'n baie lae motor kom. Jy behoort nie vas te sit nie, maar jy sal baie stadig moet ry om te verhoed dat jou kar onder vashaak. As jy troeteldiere saambring moet jy asseblief seker maak dat hulle teen vlooie behandel is. In die somer sal hulle beslis vlooie kry as hulle in die veld gaan stap.
Ekstra dagbesoekers (wat nie oorslaap nie) word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word.
Daar is 'n heffing van R100 per persoon vir dagbesoekers.
Die kothuise word nie gewoonlik gedurende jou verblyf skoongemaak nie. Dienste kan teen 'n ekstra koste van R50 per diens vir 2 gaste (meer vir groepsbesprekings) versoek word. Bevestig dit asseblief met aankoms.
Piet-my-vrou, Kiepersol, Suikerbos, Akasia, Karee en Olienhout-kothuise is op 'n steil heuwel geleë wat slegs met 'n bakkie met 'n ewenaarslot, 4x4 of te voet bereik kan word. As jy net 'n motor het en graag in een van dié kothuise wil bly, kan jy jou motor by ons veilige ontvangsparkeerplek parkeer en dan te voet 60 tot 400 m teen die heuwel opstap. Ons het minstens 2 sterk manne aan diens om met aankoms en met vertrek jou bagasie teen 'n R20-fooitjie te help dra.
Tarentaal, Kiewiet en Hoephoep is teen die voet van die heuwel en naby die rivierwandelpaadjie geleë. Dié kothuise kan met 'n motor bereik word.
Onthou asseblief om die volgende te bring:
- DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder).
- Houtskool en vuuraanstekers (sakke hout te koop teen R25 per sak)
- Swemhanddoeke
- Hondebeddens en bakke
- Stapskoene en hoed
- Muskietafweermiddel
- Verkykers en voëlkykboeke.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek vir twee gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in twee enkelbeddens omskep kan word. Dit sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad en 'n toilet in. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, ketel, breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor 'n volledig omheinde erf met 'n privaat braai-area en kaggel. Dit is geleë aan die voet van die heuwel, naby die rivier, en is maklik bereikbaar per motor.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders 0 tot 18 jaar betaal R260.
Gaste moet asseblief ten minste 50% van die deposito binne 12 ure betaal om die bespreking te bevestig.
Indien besprekings op die nippertjie minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% van die volle gekwoteerde bedrag binne 12 uur na bevestiging betaal word.
Die balans moet minstens 3 dae voor die inklokdatum met elektroniese fondsoordrag of 'n kredietkaart betaal word.
Die personeel het streng instruksies ontvang om nie sleutels te oorhandig as daar steeds 'n uitstaande balans is nie.
As jy vergeet het om elektronies te betaal, betaal asseblief die balans met aankoms voordat jy by jou eenheid inklok.
Die personeel sal vir jou 'n kwitansie uitreik.
Inklok: Nie voor 14:00 nie en nie later as 20:00 nie.
Uitklok: Nie later as 10:00 nie tensy ander reëlings getref is.
Neem kennis dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n nou plaaspad is.
Die eerste deel is geplavei en is gepas vir enige voertuie, maar die tweede deel van die pad kan glad word en is tydens nat weer 'n risiko vir lae motors. Ten spyte daarvan is die pad steeds toeganklik vir 'n motor, maar dit gaan moeilik wees indien gaste met 'n baie lae motor kom. Jy behoort nie vas te sit nie, maar jy sal baie stadig moet ry om te verhoed dat jou kar onder vashaak. As jy troeteldiere saambring moet jy asseblief seker maak dat hulle teen vlooie behandel is. In die somer sal hulle beslis vlooie kry as hulle in die veld gaan stap.
Ekstra dagbesoekers (wat nie oorslaap nie) word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word.
Daar is 'n heffing van R100 per persoon vir dagbesoekers.
Die kothuise word nie gewoonlik gedurende jou verblyf skoongemaak nie. Dienste kan teen 'n ekstra koste van R50 per diens vir 2 gaste (meer vir groepsbesprekings) versoek word. Bevestig dit asseblief met aankoms.
Piet-my-vrou, Kiepersol, Suikerbos, Akasia, Karee en Olienhout-kothuise is op 'n steil heuwel geleë wat slegs met 'n bakkie met 'n ewenaarslot, 4x4 of te voet bereik kan word. As jy net 'n motor het en graag in een van dié kothuise wil bly, kan jy jou motor by ons veilige ontvangsparkeerplek parkeer en dan te voet 60 tot 400 m teen die heuwel opstap. Ons het minstens 2 sterk manne aan diens om met aankoms en met vertrek jou bagasie teen 'n R20-fooitjie te help dra.
Tarentaal, Kiewiet en Hoephoep is teen die voet van die heuwel en naby die rivierwandelpaadjie geleë. Dié kothuise kan met 'n motor bereik word.
Onthou asseblief om die volgende te bring:
- DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder).
- Houtskool en vuuraanstekers (sakke hout te koop teen R25 per sak)
- Swemhanddoeke
- Hondebeddens en bakke
- Stapskoene en hoed
- Muskietafweermiddel
- Verkykers en voëlkykboeke.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Die badkamer het 'n sementbad en 'n oorhoofse stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n ketel toegerus. Die eenheid se tuin is heeltemal omhein en het 'n privaat braai-area en 'n vuurput. Die kothuis is op die heuwel geleë en kan slegs met 'n 4x4 of te voet bereik word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders 0 tot 18 jaar betaal R260.
Gaste moet asseblief ten minste 50% van die deposito binne 12 ure betaal om die bespreking te bevestig.
Indien besprekings op die nippertjie minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% van die volle gekwoteerde bedrag binne 12 uur na bevestiging betaal word.
Die balans moet minstens 3 dae voor die inklokdatum met elektroniese fondsoordrag of 'n kredietkaart betaal word.
Die personeel het streng instruksies ontvang om nie sleutels te oorhandig as daar steeds 'n uitstaande balans is nie.
As jy vergeet het om elektronies te betaal, betaal asseblief die balans met aankoms voordat jy by jou eenheid inklok.
Die personeel sal vir jou 'n kwitansie uitreik.
Inklok: Nie voor 14:00 nie en nie later as 20:00 nie.
Uitklok: Nie later as 10:00 nie tensy ander reëlings getref is.
Neem kennis dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n nou plaaspad is.
Die eerste deel is geplavei en is gepas vir enige voertuie, maar die tweede deel van die pad kan glad word en is tydens nat weer 'n risiko vir lae motors. Ten spyte daarvan is die pad steeds toeganklik vir 'n motor, maar dit gaan moeilik wees indien gaste met 'n baie lae motor kom. Jy behoort nie vas te sit nie, maar jy sal baie stadig moet ry om te verhoed dat jou kar onder vashaak. As jy troeteldiere saambring moet jy asseblief seker maak dat hulle teen vlooie behandel is. In die somer sal hulle beslis vlooie kry as hulle in die veld gaan stap.
Ekstra dagbesoekers (wat nie oorslaap nie) word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word.
Daar is 'n heffing van R100 per persoon vir dagbesoekers.
Die kothuise word nie gewoonlik gedurende jou verblyf skoongemaak nie. Dienste kan teen 'n ekstra koste van R50 per diens vir 2 gaste (meer vir groepsbesprekings) versoek word. Bevestig dit asseblief met aankoms.
Piet-my-vrou, Kiepersol, Suikerbos, Akasia, Karee en Olienhout-kothuise is op 'n steil heuwel geleë wat slegs met 'n bakkie met 'n ewenaarslot, 4x4 of te voet bereik kan word. As jy net 'n motor het en graag in een van dié kothuise wil bly, kan jy jou motor by ons veilige ontvangsparkeerplek parkeer en dan te voet 60 tot 400 m teen die heuwel opstap. Ons het minstens 2 sterk manne aan diens om met aankoms en met vertrek jou bagasie teen 'n R20-fooitjie te help dra.
Tarentaal, Kiewiet en Hoephoep is teen die voet van die heuwel en naby die rivierwandelpaadjie geleë. Dié kothuise kan met 'n motor bereik word.
Onthou asseblief om die volgende te bring:
- DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder).
- Houtskool en vuuraanstekers (sakke hout te koop teen R25 per sak)
- Swemhanddoeke
- Hondebeddens en bakke
- Stapskoene en hoed
- Muskietafweermiddel
- Verkykers en voëlkykboeke.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Die badkamer het 'n sementbad en 'n oorhoofse stort. Daar is 'n kaggel in die kothuis en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n ketel toegerus. Die eenheid se tuin is heeltemal omhein en het 'n privaat braai-area en 'n vuurput. Die kothuis is op die heuwel geleë en kan slegs met 'n 4x4 of te voet bereik word. Dit is so 450 tot 500 meter se stap teen die bult op.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders 0 tot 18 jaar betaal R260.
Gaste moet asseblief ten minste 50% van die deposito binne 12 ure betaal om die bespreking te bevestig.
Indien besprekings op die nippertjie minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% van die volle gekwoteerde bedrag binne 12 uur na bevestiging betaal word.
Die balans moet minstens 3 dae voor die inklokdatum met elektroniese fondsoordrag of 'n kredietkaart betaal word.
Die personeel het streng instruksies ontvang om nie sleutels te oorhandig as daar steeds 'n uitstaande balans is nie.
As jy vergeet het om elektronies te betaal, betaal asseblief die balans met aankoms voordat jy by jou eenheid inklok.
Die personeel sal vir jou 'n kwitansie uitreik.
Inklok: Nie voor 14:00 nie en nie later as 20:00 nie.
Uitklok: Nie later as 10:00 nie tensy ander reëlings getref is.
Neem kennis dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n nou plaaspad is.
Die eerste deel is geplavei en is gepas vir enige voertuie, maar die tweede deel van die pad kan glad word en is tydens nat weer 'n risiko vir lae motors. Ten spyte daarvan is die pad steeds toeganklik vir 'n motor, maar dit gaan moeilik wees indien gaste met 'n baie lae motor kom. Jy behoort nie vas te sit nie, maar jy sal baie stadig moet ry om te verhoed dat jou kar onder vashaak. As jy troeteldiere saambring moet jy asseblief seker maak dat hulle teen vlooie behandel is. In die somer sal hulle beslis vlooie kry as hulle in die veld gaan stap.
Ekstra dagbesoekers (wat nie oorslaap nie) word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word.
Daar is 'n heffing van R100 per persoon vir dagbesoekers.
Die kothuise word nie gewoonlik gedurende jou verblyf skoongemaak nie. Dienste kan teen 'n ekstra koste van R50 per diens vir 2 gaste (meer vir groepsbesprekings) versoek word. Bevestig dit asseblief met aankoms.
Piet-my-vrou, Kiepersol, Suikerbos, Akasia, Karee en Olienhout-kothuise is op 'n steil heuwel geleë wat slegs met 'n bakkie met 'n ewenaarslot, 4x4 of te voet bereik kan word. As jy net 'n motor het en graag in een van dié kothuise wil bly, kan jy jou motor by ons veilige ontvangsparkeerplek parkeer en dan te voet 60 tot 400 m teen die heuwel opstap. Ons het minstens 2 sterk manne aan diens om met aankoms en met vertrek jou bagasie teen 'n R20-fooitjie te help dra.
Tarentaal, Kiewiet en Hoephoep is teen die voet van die heuwel en naby die rivierwandelpaadjie geleë. Dié kothuise kan met 'n motor bereik word.
Onthou asseblief om die volgende te bring:
- DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder).
- Houtskool en vuuraanstekers (sakke hout te koop teen R25 per sak)
- Swemhanddoeke
- Hondebeddens en bakke
- Stapskoene en hoed
- Muskietafweermiddel
- Verkykers en voëlkykboeke.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Boonop het die eenheid 'n enkelslaapbank vir ekstra slaapplek. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n tweesitplek-etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. 'n TV is beskikbaar, maar gaste word aangeraai om hul eie dekodeerder saam te bring aangesien daar geen ontvangs daarsonder is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders 0 tot 18 jaar betaal R260.
Gaste moet asseblief ten minste 50% van die deposito binne 12 ure betaal om die bespreking te bevestig.
Indien besprekings op die nippertjie minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% van die volle gekwoteerde bedrag binne 12 uur na bevestiging betaal word.
Die balans moet minstens 3 dae voor die inklokdatum met elektroniese fondsoordrag of 'n kredietkaart betaal word.
Die personeel het streng instruksies ontvang om nie sleutels te oorhandig as daar steeds 'n uitstaande balans is nie.
As jy vergeet het om elektronies te betaal, betaal asseblief die balans met aankoms voordat jy by jou eenheid inklok.
Die personeel sal vir jou 'n kwitansie uitreik.
Inklok: Nie voor 14:00 nie en nie later as 20:00 nie.
Uitklok: Nie later as 10:00 nie tensy ander reëlings getref is.
Neem kennis dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n nou plaaspad is.
Die eerste deel is geplavei en is gepas vir enige voertuie, maar die tweede deel van die pad kan glad word en is tydens nat weer 'n risiko vir lae motors. Ten spyte daarvan is die pad steeds toeganklik vir 'n motor, maar dit gaan moeilik wees indien gaste met 'n baie lae motor kom. Jy behoort nie vas te sit nie, maar jy sal baie stadig moet ry om te verhoed dat jou kar onder vashaak. As jy troeteldiere saambring moet jy asseblief seker maak dat hulle teen vlooie behandel is. In die somer sal hulle beslis vlooie kry as hulle in die veld gaan stap.
Ekstra dagbesoekers (wat nie oorslaap nie) word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word.
Daar is 'n heffing van R100 per persoon vir dagbesoekers.
Die kothuise word nie gewoonlik gedurende jou verblyf skoongemaak nie. Dienste kan teen 'n ekstra koste van R50 per diens vir 2 gaste (meer vir groepsbesprekings) versoek word. Bevestig dit asseblief met aankoms.
Piet-my-vrou, Kiepersol, Suikerbos, Akasia, Karee en Olienhout-kothuise is op 'n steil heuwel geleë wat slegs met 'n bakkie met 'n ewenaarslot, 4x4 of te voet bereik kan word. As jy net 'n motor het en graag in een van dié kothuise wil bly, kan jy jou motor by ons veilige ontvangsparkeerplek parkeer en dan te voet 60 tot 400 m teen die heuwel opstap. Ons het minstens 2 sterk manne aan diens om met aankoms en met vertrek jou bagasie teen 'n R20-fooitjie te help dra.
Tarentaal, Kiewiet en Hoephoep is teen die voet van die heuwel en naby die rivierwandelpaadjie geleë. Dié kothuise kan met 'n motor bereik word.
Onthou asseblief om die volgende te bring:
- DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder).
- Houtskool en vuuraanstekers (sakke hout te koop teen R25 per sak)
- Swemhanddoeke
- Hondebeddens en bakke
- Stapskoene en hoed
- Muskietafweermiddel
- Verkykers en voëlkykboeke.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Boonop het die eenheid 'n 2 enkelbeddens vir ekstra slaapplek. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n viersitplek-etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. 'n TV is beskikbaar, maar gaste word aangeraai om hul eie dekodeerder saam te bring aangesien daar geen ontvangs daarsonder is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders 0 tot 18 jaar betaal R260.
Gaste moet asseblief ten minste 50% van die deposito binne 12 ure betaal om die bespreking te bevestig.
Indien besprekings op die nippertjie minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% van die volle gekwoteerde bedrag binne 12 uur na bevestiging betaal word.
Die balans moet minstens 3 dae voor die inklokdatum met elektroniese fondsoordrag of 'n kredietkaart betaal word.
Die personeel het streng instruksies ontvang om nie sleutels te oorhandig as daar steeds 'n uitstaande balans is nie.
As jy vergeet het om elektronies te betaal, betaal asseblief die balans met aankoms voordat jy by jou eenheid inklok.
Die personeel sal vir jou 'n kwitansie uitreik.
Inklok: Nie voor 14:00 nie en nie later as 20:00 nie.
Uitklok: Nie later as 10:00 nie tensy ander reëlings getref is.
Neem kennis dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n nou plaaspad is.
Die eerste deel is geplavei en is gepas vir enige voertuie, maar die tweede deel van die pad kan glad word en is tydens nat weer 'n risiko vir lae motors. Ten spyte daarvan is die pad steeds toeganklik vir 'n motor, maar dit gaan moeilik wees indien gaste met 'n baie lae motor kom. Jy behoort nie vas te sit nie, maar jy sal baie stadig moet ry om te verhoed dat jou kar onder vashaak. As jy troeteldiere saambring moet jy asseblief seker maak dat hulle teen vlooie behandel is. In die somer sal hulle beslis vlooie kry as hulle in die veld gaan stap.
Ekstra dagbesoekers (wat nie oorslaap nie) word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word.
Daar is 'n heffing van R100 per persoon vir dagbesoekers.
Die kothuise word nie gewoonlik gedurende jou verblyf skoongemaak nie. Dienste kan teen 'n ekstra koste van R50 per diens vir 2 gaste (meer vir groepsbesprekings) versoek word. Bevestig dit asseblief met aankoms.
Piet-my-vrou, Kiepersol, Suikerbos, Akasia, Karee en Olienhout-kothuise is op 'n steil heuwel geleë wat slegs met 'n bakkie met 'n ewenaarslot, 4x4 of te voet bereik kan word. As jy net 'n motor het en graag in een van dié kothuise wil bly, kan jy jou motor by ons veilige ontvangsparkeerplek parkeer en dan te voet 60 tot 400 m teen die heuwel opstap. Ons het minstens 2 sterk manne aan diens om met aankoms en met vertrek jou bagasie teen 'n R20-fooitjie te help dra.
Tarentaal, Kiewiet en Hoephoep is teen die voet van die heuwel en naby die rivierwandelpaadjie geleë. Dié kothuise kan met 'n motor bereik word.
Onthou asseblief om die volgende te bring:
- DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder).
- Houtskool en vuuraanstekers (sakke hout te koop teen R25 per sak)
- Swemhanddoeke
- Hondebeddens en bakke
- Stapskoene en hoed
- Muskietafweermiddel
- Verkykers en voëlkykboeke.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Boonop het die eenheid 2 enkelbeddens vir ekstra slaapplek. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n viersitplek-etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. 'n TV is beskikbaar, maar gaste word aangeraai om hul eie dekodeerder saam te bring aangesien daar geen ontvangs daarsonder is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders 0 tot 18 jaar betaal R260.
Gaste moet asseblief ten minste 50% van die deposito binne 12 ure betaal om die bespreking te bevestig.
Indien besprekings op die nippertjie minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% van die volle gekwoteerde bedrag binne 12 uur na bevestiging betaal word.
Die balans moet minstens 3 dae voor die inklokdatum met elektroniese fondsoordrag of 'n kredietkaart betaal word.
Die personeel het streng instruksies ontvang om nie sleutels te oorhandig as daar steeds 'n uitstaande balans is nie.
As jy vergeet het om elektronies te betaal, betaal asseblief die balans met aankoms voordat jy by jou eenheid inklok.
Die personeel sal vir jou 'n kwitansie uitreik.
Inklok: Nie voor 14:00 nie en nie later as 20:00 nie.
Uitklok: Nie later as 10:00 nie tensy ander reëlings getref is.
Neem kennis dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n nou plaaspad is.
Die eerste deel is geplavei en is gepas vir enige voertuie, maar die tweede deel van die pad kan glad word en is tydens nat weer 'n risiko vir lae motors. Ten spyte daarvan is die pad steeds toeganklik vir 'n motor, maar dit gaan moeilik wees indien gaste met 'n baie lae motor kom. Jy behoort nie vas te sit nie, maar jy sal baie stadig moet ry om te verhoed dat jou kar onder vashaak. As jy troeteldiere saambring moet jy asseblief seker maak dat hulle teen vlooie behandel is. In die somer sal hulle beslis vlooie kry as hulle in die veld gaan stap.
Ekstra dagbesoekers (wat nie oorslaap nie) word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word.
Daar is 'n heffing van R100 per persoon vir dagbesoekers.
Die kothuise word nie gewoonlik gedurende jou verblyf skoongemaak nie. Dienste kan teen 'n ekstra koste van R50 per diens vir 2 gaste (meer vir groepsbesprekings) versoek word. Bevestig dit asseblief met aankoms.
Piet-my-vrou, Kiepersol, Suikerbos, Akasia, Karee en Olienhout-kothuise is op 'n steil heuwel geleë wat slegs met 'n bakkie met 'n ewenaarslot, 4x4 of te voet bereik kan word. As jy net 'n motor het en graag in een van dié kothuise wil bly, kan jy jou motor by ons veilige ontvangsparkeerplek parkeer en dan te voet 60 tot 400 m teen die heuwel opstap. Ons het minstens 2 sterk manne aan diens om met aankoms en met vertrek jou bagasie teen 'n R20-fooitjie te help dra.
Tarentaal, Kiewiet en Hoephoep is teen die voet van die heuwel en naby die rivierwandelpaadjie geleë. Dié kothuise kan met 'n motor bereik word.
Onthou asseblief om die volgende te bring:
- DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder).
- Houtskool en vuuraanstekers (sakke hout te koop teen R25 per sak)
- Swemhanddoeke
- Hondebeddens en bakke
- Stapskoene en hoed
- Muskietafweermiddel
- Verkykers en voëlkykboeke.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Boonop het die eenheid 2 enkelbeddens vir ekstra slaapplek. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n viersitplek-etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. 'n TV is beskikbaar, maar gaste word aangeraai om hul eie dekodeerder saam te bring aangesien daar geen ontvangs daarsonder is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders 0 tot 18 jaar betaal R260.
Gaste moet asseblief ten minste 50% van die deposito binne 12 ure betaal om die bespreking te bevestig.
Indien besprekings op die nippertjie minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% van die volle gekwoteerde bedrag binne 12 uur na bevestiging betaal word.
Die balans moet minstens 3 dae voor die inklokdatum met elektroniese fondsoordrag of 'n kredietkaart betaal word.
Die personeel het streng instruksies ontvang om nie sleutels te oorhandig as daar steeds 'n uitstaande balans is nie.
As jy vergeet het om elektronies te betaal, betaal asseblief die balans met aankoms voordat jy by jou eenheid inklok.
Die personeel sal vir jou 'n kwitansie uitreik.
Inklok: Nie voor 14:00 nie en nie later as 20:00 nie.
Uitklok: Nie later as 10:00 nie tensy ander reëlings getref is.
Neem kennis dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n nou plaaspad is.
Die eerste deel is geplavei en is gepas vir enige voertuie, maar die tweede deel van die pad kan glad word en is tydens nat weer 'n risiko vir lae motors. Ten spyte daarvan is die pad steeds toeganklik vir 'n motor, maar dit gaan moeilik wees indien gaste met 'n baie lae motor kom. Jy behoort nie vas te sit nie, maar jy sal baie stadig moet ry om te verhoed dat jou kar onder vashaak. As jy troeteldiere saambring moet jy asseblief seker maak dat hulle teen vlooie behandel is. In die somer sal hulle beslis vlooie kry as hulle in die veld gaan stap.
Ekstra dagbesoekers (wat nie oorslaap nie) word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word.
Daar is 'n heffing van R100 per persoon vir dagbesoekers.
Die kothuise word nie gewoonlik gedurende jou verblyf skoongemaak nie. Dienste kan teen 'n ekstra koste van R50 per diens vir 2 gaste (meer vir groepsbesprekings) versoek word. Bevestig dit asseblief met aankoms.
Piet-my-vrou, Kiepersol, Suikerbos, Akasia, Karee en Olienhout-kothuise is op 'n steil heuwel geleë wat slegs met 'n bakkie met 'n ewenaarslot, 4x4 of te voet bereik kan word. As jy net 'n motor het en graag in een van dié kothuise wil bly, kan jy jou motor by ons veilige ontvangsparkeerplek parkeer en dan te voet 60 tot 400 m teen die heuwel opstap. Ons het minstens 2 sterk manne aan diens om met aankoms en met vertrek jou bagasie teen 'n R20-fooitjie te help dra.
Tarentaal, Kiewiet en Hoephoep is teen die voet van die heuwel en naby die rivierwandelpaadjie geleë. Dié kothuise kan met 'n motor bereik word.
Onthou asseblief om die volgende te bring:
- DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder).
- Houtskool en vuuraanstekers (sakke hout te koop teen R25 per sak)
- Swemhanddoeke
- Hondebeddens en bakke
- Stapskoene en hoed
- Muskietafweermiddel
- Verkykers en voëlkykboeke.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Suikerbos Kothuis is 'n ruim en veelsydige kothuis op 'n heuwel wat gemaklik tot 7 gaste kan slaap, wat dit ideaal maak vir gesinne of klein groepies wat 'n rustige, troeteldiervriendelike wegbreek soek met wye, oop uitsigte oor die Magaliesberg-voetheuwels. Die kothuis beskik oor twee slaapkamers, elk gemeubileer met 'n dubbelbed en elk met sy eie en suite-badkamer met 'n stort. Een van die badkamers het ook 'n tweede deur vir gerieflike toegang vanaf die leefarea. Die oopplan-leefruimte bied twee enkelbeddens plus 'n ekstra enkelbed/rusbank, sowel as 'n knus binnenshuise kaggel vir warmte en atmosfeer op koeler aande. Die volledig toegeruste kombuisie sluit 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en alle noodsaaklike selfsorggeriewe in. 'n Uitstaande kenmerk van Suikerbos is die groot houtdek/stoep, perfek geposisioneer om die uitgestrekte uitsigte in te neem, sonsondergange te geniet of te ontspan terwyl jy die oorvloedige voëllewe dophou. Die kothuis het ook 'n privaat omheinde tuin met 'n buitebraai en vuurput, wat dit ideaal maak vir troeteldiere en ontspanne aande onder die sterre. Let asseblief daarop: Suikerbos is op die heuwel geleë en is slegs toeganklik per 4x4-voertuig of te voet, wat ekstra privaatheid, rustigheid en ononderbroke natuurskoon bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders 0 tot 18 jaar betaal R260.
Gaste moet asseblief ten minste 50% van die deposito binne 12 ure betaal om die bespreking te bevestig.
Indien besprekings op die nippertjie minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% van die volle gekwoteerde bedrag binne 12 uur na bevestiging betaal word.
Die balans moet minstens 3 dae voor die inklokdatum met elektroniese fondsoordrag of 'n kredietkaart betaal word.
Die personeel het streng instruksies ontvang om nie sleutels te oorhandig as daar steeds 'n uitstaande balans is nie.
As jy vergeet het om elektronies te betaal, betaal asseblief die balans met aankoms voordat jy by jou eenheid inklok.
Die personeel sal vir jou 'n kwitansie uitreik.
Inklok: Nie voor 14:00 nie en nie later as 20:00 nie.
Uitklok: Nie later as 10:00 nie tensy ander reëlings getref is.
Neem kennis dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n nou plaaspad is.
Die eerste deel is geplavei en is gepas vir enige voertuie, maar die tweede deel van die pad kan glad word en is tydens nat weer 'n risiko vir lae motors. Ten spyte daarvan is die pad steeds toeganklik vir 'n motor, maar dit gaan moeilik wees indien gaste met 'n baie lae motor kom. Jy behoort nie vas te sit nie, maar jy sal baie stadig moet ry om te verhoed dat jou kar onder vashaak. As jy troeteldiere saambring moet jy asseblief seker maak dat hulle teen vlooie behandel is. In die somer sal hulle beslis vlooie kry as hulle in die veld gaan stap.
Ekstra dagbesoekers (wat nie oorslaap nie) word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word.
Daar is 'n heffing van R100 per persoon vir dagbesoekers.
Die kothuise word nie gewoonlik gedurende jou verblyf skoongemaak nie. Dienste kan teen 'n ekstra koste van R50 per diens vir 2 gaste (meer vir groepsbesprekings) versoek word. Bevestig dit asseblief met aankoms.
Piet-my-vrou, Kiepersol, Suikerbos, Akasia, Karee en Olienhout-kothuise is op 'n steil heuwel geleë wat slegs met 'n bakkie met 'n ewenaarslot, 4x4 of te voet bereik kan word. As jy net 'n motor het en graag in een van dié kothuise wil bly, kan jy jou motor by ons veilige ontvangsparkeerplek parkeer en dan te voet 60 tot 400 m teen die heuwel opstap. Ons het minstens 2 sterk manne aan diens om met aankoms en met vertrek jou bagasie teen 'n R20-fooitjie te help dra.
Tarentaal, Kiewiet en Hoephoep is teen die voet van die heuwel en naby die rivierwandelpaadjie geleë. Dié kothuise kan met 'n motor bereik word.
Onthou asseblief om die volgende te bring:
- DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder).
- Houtskool en vuuraanstekers (sakke hout te koop teen R25 per sak)
- Swemhanddoeke
- Hondebeddens en bakke
- Stapskoene en hoed
- Muskietafweermiddel
- Verkykers en voëlkykboeke.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
RH 4 Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang