6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Panorama Street, Buffels Bay, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Saffier Cottage is 'n pragtige kuswegbreekplek in Buffelsbaai, met panoramiese see-uitsigte en bied slaapplek vir tot 6 gaste.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, die tweede met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Buite kan gaste 'n braai-area met sitplek geniet.
Daar is 'n 6Mpbs WiFi-verbinding ingesluit by u bespreking. Indien u 'n hoër spoed benodig, kan dit teen 'n bykomende koste gereël word.
Met asemrowende 180-grade see-uitsigte en net 'n kort entjie van die sand af geleë, is hierdie bekoorlike kothuis die ultieme kuswegbreekplek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Bobbie Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 81
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 12 Panorama Street, Buffels Bay, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Saffier Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Panorama Street, Buffels Bay, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang