Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Buffelsbaai

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Buffelsbaai van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Buffelsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Buffelsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Buffelsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Buffels Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Buffelsbaai Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Buffelsbaai

Oase A bied selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-eenheid in die kusdorpie Buffelsbaai. Die eenheid bied 'n lieflike uitsig oor die see en die area vanaf die balkon. Die eenheid is ongeveer 300 m van Buffelsbaaistr...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Buffelsbaai

Rus-en-Roes Beach Home is 'n gesinsvriendelike vakansiehuis in Buffelsbaai. Die hoofdeel van die huis is in die 1960's gebou en is onlangs opgeknap. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Buffelsbaai

Oribaai Oppibaai Bydibaai is in die kusdorpie, Buffelsbaai. Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede, naamlik Oribaai, Oppibaai en Bydibaai. Elke eenheid het ‘n oopplan-leefarea en ‘n kombuis wat toegerus is ...

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Buffelsbaai

Buffelsbaai Hoofstrand is ’n pragtige strandhuis vir 10 gaste op die strand in Buffelsbaai. Die ruim huis beskik oor 5 slaapkamers, waarvan 'n paar lieflike see-uitsigte het, en die slaapkamers deel die badkamer...

33% af Weeksdae!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Buffelsbaai

Stokkiesdraai Op Buffelsbaai is in die klein kusdorpie, Buffelsbaai, geleë. Dit is net 20 km van Knysna af. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen '...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Buffelsbaai

Oase C is op 'n heuwel en is 'n gerieflike vakansiehuis met slaapplek vir 10 gaste, 300 m van die strand af. Die dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers, 3 badkamers en 2 stoepe met 'n 360 grade-uitsig oor die see....


Akkommodasie binne 10 km vanaf Buffelsbaai

35% af Aanbod!
VanafR2 344
R1 524
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Tuinroete

Villa Castollini is 'n Toskaanse vyfster-villa met 'n wonderskone uitsig oor Knysna se strandmeer. Hierdie villa se ligging kan nie meer ideaal wees nie ? dis op die westelike kop van Knysna se bekende Koppe en in d...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Bay View bied selfsorg-akkommodasie in die klein kusdorpie, Brenton-On-Sea, die verborge skat van Knysna. Bay View Guest Apartments is op 9 ha se natuurskoon en hoog teen 'n heuwel weggesteek. Die akkommodasie bied ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Oord in Knysna, Brenton-on-Sea

Brenton on Sea Chalets is net 160 m vanaf Brenton-strand in die bekoorlike kusdorpie Brenton-on-Sea. Dié kusdorpie bied 'n dorpie-atmosfeer en is 15,3 km vanaf Knysna. Gaste kan lekker ontspan en herlaai in dié ho...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Tuinroete

Indien jy ontspanne dog verfynde B&B-akkommodasie in Knysna benodig, is Brenton Beach House net die plek vir jou. Dis 'n manjifieke 4-ster-gastehuis met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan met sy lang strande net 5 min...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]