Sage Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zonika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Ons was daar vir ons wittebrood en hulle het soveel moeite gedoen vir dit. Die plekkie het alles wat jy nodig het, jy kan letterlik net jou klere vat. Die warmbad was so lekker en die opstelling is so gerieflik. Beddens was baie gemaklik en die plekkie is so rustig en gesellig, baie skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sage Cottage
We are happy you enjoyed your stay.

Hendrik B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Van die eerste instap met sagte beligting, rustige musiek en 'n Franse broodjie. Die verblyf was fantasties en die dekor en attention to detail is uitstaande. Dankie aan besprekingsagent, Anke-Louise vir die vind van hierdie juweel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sage Cottage
We are happy you enjoyed your stay. Thank you for the lovely review description. Sage Cottage is very dear to us and the guest experience of it is our priority.

Shakiel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfect getaway. It was a wonderful weekend away, relaxing and a fantastic vibe. Would love to come back shortly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kylie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Perfect for a couple's getaway. Beautiful place. Very cosy and comfortable. I would definitely go again. I would definitely recommend it. It is a little pricey though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Die wegbreek wat elke paartjie nodig het. Pragtige plekkie met baie persoonlikheid. Ons kon nie genoeg kry van die warm bad en die stylering van die spasie nie. Alles was netjies, skoon en eenvoudig om te benut. Sal beslis weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sage Cottage
It was such a pleasure having you stay at the cottage. We would love to welcome you back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10A Corner of Rowallan and Rothsay Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aa0ba1cc3da0dc5005a8edd0406ac70dc1c8b1511866dc333fc8af1bf063ab5169e59b948de494d59a803bb548f9cd1a5bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 10A Corner of Rowallan and Rothsay Road Cape Town 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.810076125686 18.479795631877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang