6 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Mykonos Access Road, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Solace @ Helios is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Helios Place-kompleks in Langebaan, oorkant Laguna Mall en net 'n entjie vanaf Mykonos Casino. Die bekoorlike woonstel is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet, bidet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die sitarea het 'n dubbelslaapbank. Die tweede badkamer het 'n stort en daar is 'n aparte gastetoilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die ruim, privaat oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus en het 'n eetarea vir 6 gaste.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit die casino, restaurante, kroeë, die strand, Carnival Funfair, Skypark, putt-putt en bootritte in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Carmen Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 52
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Mykonos Access Road, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Solace @ Helios het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mykonos Access Road, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang