8 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Corner of Collin Street and Stafford Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Saints View Resort Unit 3 is 'n grondverdieping-selfsorgwoonstel wat in die hartjie van die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal geleë is. Saints View is stapafstand van die gewilde Uvongo-hoofstrand met sy skilderagtige strandmeer af. Die meeste van die eenhede het pragtige see-uitsigte.
Saints View Resort Unit 3 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea vir kinders. Elke badkamer het 'n stort en 'n bad. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring, asook 'n DStv-dekodeerder indien hulle die TV daarvoor wil gebruik.
Die kombuis is volledig toegerus en die sitkamer het voorafbetaalde lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer en die hoofslaapkamer lei na 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.
Daar is 'n 18-putjie-gholfbaan, klimraam en 'n pragtige swembad. Verder is daar veilige ondergrondse parkeerplek beskikbaar.
Kom geniet ons bekende Waterwêreld in die Wild Coast Sun, Mac Bananas sowat 5 km vanaf Port Edward, Lake-eiland en ons plaaslike plesierbootuitstappies op die see.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kindermatras vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 781
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Corner of Collin Street and Stafford Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Saints View Resort Unit 3 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Collin Street and Stafford Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang