Saints View 403

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Saints View 403 is 'n selfsorgwoonstel in die nuwe, veilige Saints View Timeshare Resort wat sentraal geleë is aan die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal. Saints View is stapafstand van die gewilde Uvongo-hoofstrand met sy skilderagtige strandmeer af. Die meeste van die eenhede het pragtige see-uitsigte.

Saints View 403 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea.

Die kombuis is volledig toegerus en die sitkamer het voorafbetaalde lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer en die hoofslaapkamer lei na 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Die luukse oord het 'n 18-putjie-gholfbaan, klimraam en pragtige swembad. Verder is daar veilige ondergrondse parkeerplek beskikbaar.

Kom geniet ons bekende Waterwêreld in die Wild Coast Sun, Mac Bananas sowat 5 km vanaf Port Edward, Lake-eiland en ons plaaslike plesierbootuitstappies op die see.

Slaapplek

'n Bespreking by Saints View 403 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 kinders
1 x Kindermatras vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Saints View 403 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za