Beskrywing
Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Bykomende geriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mini-yskas en lugversorging. Daar is ook 'n TV met Netflix. Hierdie kamer kan ook by die prys van kamer 2 gevoeg word en saam bespreek word vir groter groepe. Daar is plek vir 'n kampbedjie op aanvraag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek vir tot 3 volwassenes of twee volwassenes en een kind. Dit beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n driekwartbed en 'n kampbedjie vir 'n baba tot 1 jaar oud. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Alle beddens is opgemaak met 100% Egiptiese katoenlinne vir ekstra gemak. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer, eetarea en 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n koffiestasie, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, lugbraaier en induksieplaat. Die slaapkamer het lugversorging en plafonwaaiers is in die kombuis en sitkamer aangebring. Vir vermaak bied die eenheid 2 slim-TV's met Netflix-toegang, gratis WiFi en betroubare sonkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
123 Atlantic Drive, Yzerfontein, Cape Town, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang