- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - 34 Panorama Avenue, Saldanha, 7395, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Saldanha Heights Guesthouse is in Hoogland geleë in die hartjie van die Weskus. Dit is omtrent 100 km van Kaapstad af. Die gastehuis bestaan uit die hoofeenheid waar 8 mense kan slaap en 'n tweede eenheid (Adam en Eva) wat vir 2 mense verblyf bied.
Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en dit kyk uit oor die hele Saldanhabaai. Daar kan 'n maksimum van 8 gaste bly per nag. Die gastehuis is 'n selfsorg-eenheid en dit is ten volle toegerus en gemeubileer. Daar is ook 'n buitebraai. DStv is op versoek beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is pragtige see-uitsigte vanuit elke kamer.
Adam en Eva is 'n volledig gemeubileerde oopplan-eenheid wat uitkyk oor Saldanhabaai. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof/oond, yskas, mikrogolfoond en ketel.
Saldanha Heights is ideaal vir vakansiegangers gedurende die blomseisoen. In die winter kan 'n mens galjoen vang en in die somer kan 'n mens steenbras en kabeljou vang. Dit is ideaal vir Desembervakansies of andersins net 'n naweekwegbreek. Die Weskus Winkelsentrum is 15 km van die gastehuis af. Doendinge sluit die volgende in: voëlkyk, perdry en visvang. Ons is 15 km van Langebaan af, 12 km van Jacobsbaai, 50 km van Yzerfontein en 40 km van Velddrif af.
Voëlkyk, perdry en visvang word aanbeveel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 34 Panorama Avenue, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Saldanha Heights het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Panorama Avenue, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang