+21

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jaco L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dankie vir die vriendelike ontvangs. Pragtige uitsig! Baie lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonore Jacobs J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantastic! Will return. Excellent! Comfortable with a lovely host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie huislik en netjies. Mooi uitsig oor Vishoek, veral in die aand. Ons het die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Jacobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dit sal moeilik wees om ons kuiertjie te oortref. Wonderlike uitsig, perfekte gasheer, topklas fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matty B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Hier kan mens rus! Gerieflike woonstel met 'n pragtige uitsig. Die woonstel was skoon en netjies met alles wat benodig word. Die gasheer het ons vriendelik ontvang en ons die woonstel gewys, asook die area aan ons bekendgestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stanley M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Peaceful. Very quiet and peaceful, just what I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A-Mé P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ons was vinnig daar, sal dit aanbeveel. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Stylvolle, huislike akkommodasie! Een van die stylvolste, maar huislike gevoel plekke wat ons al besoek het en alles is silwerskoon. Ons is hartlik ontvang deur Willie. Alles wat jy benodig is daar en alles werk. As bonus kry jy 'n pragtige see- en berguitsig. Baie rustige omgewing. Ons beveel dit ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtige plek. Goeie ligging, netjies skoon, mooi uitsig oor die see. Beslis, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivor K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Would use any time when in Cape Town. Willie was excellent on check-in and the accommodation was spotlessly clean and comfortable. Fantastic location and fantastic view over Fish Hoek Beach. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Salop House
Thanks for the very positive feedback!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R950
10 % AF
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
10 % AF
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
10 % AF
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Bespreek

94 Highway, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3ODk3OGU5LTRjZWItNGU4ZC1hODg2LWM1ZTUwODk1NGYyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 94 Highway Fish Hoek 7974 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -34.1413358 18.4265881

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang