4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 56 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Salt & Sand is perfek vir 2 paartjies en is 'n pragtige woonstel op die boonste verdieping van die eienaar se eiendom in Paternoster. Dié woonstel is 80 m vanaf die strand en die geriewe op die dorp.
Salt & Sand is ten volle gemeubileer en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met stort. Dié kamer bied toegang tot die kombuis met sy yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer langsaan het 'n TV.
Die leefarea lei na 'n balkon met braaigeriewe en lei ook na die tweede slaapkamer wat 'n oopplan-ateljee is. Dié kamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-stort, en 'n klein, aparte kombuisarea.
Die WiFi is gratis en parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Salt & Sand is lekker naby die winkels en restaurante. Let asb. dat geen besoekers toegelaat word sonder dat dit vooraf gereël is nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sally-Jo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 56 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Salt & Sand het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
56 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang