Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Dullstroom

Salt on Dullstroom

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Sanet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uniek, cosy en pragtig! Salt on Dullstroom is uniek, cosy en al te pragtig! Soos hulle sê: Sout gee smaak. Die plekkie het smaak! Die dekor is met sorg en keur uitgesoek en smaakvol. Die uitsig op die tuin met die wilde blommetjies gee 'n sprokie gevoel. Die "his & hers" elemente in die badkamer is funksioneel en perfek in die oopplan slaapkamer. Die fototjies in die gang vertel die huisie se verhaal van die lelike eendjie wat nou die mooiste swaan is. Dankie vir die deel wees van die juweel van 'n plekkie om my manlief se 60ste verjaarsdag te kon vier met soveel smaak. Kan nie wag om die huisie in die wintertyd te beleef nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Alles wat jy nodig het. Heerlik gebly. Baie goed ingerig - alles waaraan 'n mens kan dink. Netjiese klein plekkie wat ek vir seker sou aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Mooi dekor en baie netjies. Ons het ongelooflik lekker gebly! Oprit by hek kort aandag. Ry moeilik by hek in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miguel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Fantastic little house. An amazing stay, will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joalize E
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2023

Private, well furnished and comfortable. Loved the his and hers shower. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 147

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 440
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 440
per nag (plek vir 4)
Bespreek

19 De Waal Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd67860e8a7a9f4ca3c00057e6ea547a026d33023f443d4559962ae9f7f8f14743a294d982fa78bc189b02720600fbfea35f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 19 De Waal Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4210487 30.1064201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang