+42

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Yolande V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Fantastiese wegbreek. Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy sal nodig hê vir 'n naweek weg. Die uitsig vanaf die leefarea en stoep is asemrowend en maak die huis geskik vir 'n somer of winter wegbreek. Ons het baie lekker gebly en sal weer hier tuisgaan. Ons was ook vermaak deur 'n groot skool dolfyne wat in die branders voor die huis baljaar het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Michiel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek

38 Helene Steyn Drive, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb739548df2ff7d4fe9c4eec1e5f9e0c311c78ef489498f5531c7b7e62adb95ed22079a56c997db79682a16997fd20075a74e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 38 Helene Steyn Drive Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3675138 21.4464888

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang