Salumbi Langebaan
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 149 Ellefsen Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Salumbi Langebaan bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in die Wes-Kaap — ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die tweede badkamer is ingerig met 'n bad, wasbak en toilet. Daarbenewens is daar 'n gastebadkamer met 'n wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief word 'n skottelgoedwasser ook voorsien. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area en bykomende buitesitplekke.
Gaste kan ook toegang geniet tot gemeenskaplike geriewe, wat 'n tennisbaan en 'n swembad insluit — perfek vir warm somersdae.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 360
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 149 Ellefsen Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
149 Ellefsen Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang