+75
Selfsorg in Dinokeng

Sambane Bush Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Juan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Absoluut asemrowend. Van oomblik een tot laaste was ons laat voel soos deel van hulle. Almal was vriendelik. Frans het seker gemaak dat ons vuurtjie aan was elke aand en de Wet het ons mooi versorg, van eetplekke tot die wildrut. sal verseker weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Fun family weekend. Enjoyable, will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Definitely worth it! Our stay was fantastic. It was relaxing and the tranquility of the bush makes you forget about the everyday rush. I would definitely go again and recommend it to anyone. De Wet and his team were super friendly and helpful and the place itself is neat and well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

The stay was tranquil. We had a warm welcome, and everything was clean and in order. We truly enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Lekker stil. Ja, dit was lekker, mense was vriendelik en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marné L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sambane Bush Lodge het my siel laat asemhaal. Rustig, warm, intiem — ek het rêri. Sambane Bush Lodge was ’n asemrowende wegbreek. Die atmosfeer is rustig en warm, die diens opreg en vriendelik, en die natuur rondom jou laat jou dadelik stad se geraas vergeet. Ek het ongelooflik lekker gebly — ’n plek waar mens werklik kan ontspan en weer asemhaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfekte vinnige wegbreek. Ons was erg bederf om heeltemal alleen by die lodge te wees. Ons het die Safari tente baie gemaklik gevind. Dit het alles gehad wat mens kon nodig hê. Frans het ons kom roep om die olifante by die hek te kom kyk net na skemer en dit was so 'n belewenis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig & ontspanne in die natuur. Stunning lodge in baie mooi omgewing. De Wet is 'n super host & geriewe was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Gehalte, waarde vir geld, skoon, gerieflike verblyf. Was 'n awesome experience, great diens, skoon, veilig en baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Portion 7 Welgevonden 93, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 60 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff84b7020ccd2bd4114af9ac40f5ccae70a196e75ecec9d6212dcb1318c92ca8b3b2e0092b42c2d3606337e497b433128c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 73 5 1 5 Portion 7 Welgevonden 93 Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.354778667395 28.373404741287
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang