6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Villa 2307 San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
San Lameer is 'n veilige en stil landgoed in Southbroom, KwaZulu-Natal en is ideaal vir gesinswegbreke of gholfspelers.
Die villa bied slaapplek aan 7 gaste en het 3 luukse slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander 1 het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n ommuurde stoep op die boonste verdieping met 'n dagbed.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, oond en stoof toegerus is. Verder is daar 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n TV met DStv. Daar is 'n patio met 'n ingeboude braai en oorgenoeg plek vir kinders om te speel. Die landgoed het 24 uur-sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Villa 2307 San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer 2307 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Villa 2307 San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang