Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer 2307

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir San Lameer 2307
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Lynnece B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnece B
Gesin met tieners

Stunning home.

My unit was situated right on the lake with a beautiful view. We had the best stay ever. The home had everything my family and I needed and was spacious as well. We got to see the animals walking around and we got greeted by ducks during our morning coffee by the lake. The owner was helpful and friendly. I can't wait to book this villa again. Thank you to the website and Brenda for a beautiful weekend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige huis.

My eenheid was reg teen die meer met 'n pragtige uitsig. Ons het die beste verblyf ooit gehad. Die huis het alles wat ek en my gesin nodig gehad het en is ruim ook. Ons kon diere sien rondloop en is gegroet deur eende gedurende ons oggendkoffie by die meer. Die eienaar was hulpvaardig en vriendelik. Ek kan nie wag om weer hierdie villa te bespreek nie. Dankie aan die webtuiste en Brenda vir 'n pragtige naweek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer 2307 se terugvoer

Thank you, glad you enjoyed your stay.

San Lameer 2307
Tizane C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tizane C
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek. Die kinders het dit verskriklik geniet.

Ons het baie lekker gerus, die ligging is fantasties met die dam net voor die huis. Daar is so baie om die kinders mee besig te hou. Was 'n wonderlike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine K
Saam met vriende

Fantasties!

Het so bietjie verdwaal met aankoms aangesien daar 2 LOT23 is en die tweede een was nie belig nie. Die parkeerarea is 'n bietjie knap vir SUV voertuie. Die eenheid was baie gerieflik, netjies. Die diens van ontvangs was uitstekend. Die sekuriteit is tops en het selfs vir ons kom hout aflaai by ons eenheid. Sal beslis weer kom kuier binne die volgende 6 maande. Die uitsig op die Lagoon was asemrowend. Ek het dit ook baie geniet om met die Golf karretjie rond te ry en die private strand was asemrowend. Sal dit alles beslis aan beveel 100%. Baie dankie dat ons u eenheid kon huur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zakir V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zakir V
Gesin met klein kinders

Wonderful visit.

Check in by reception pretty quick. Good location. Very safe estate. Short drive to the beach with security controlled access and lifesavers. I recommend going for the sunrises. One adult and one mixed pool behind the hotel with a Spar shop and library. Golf carts available for hire. There is canoeing, harness contraption to jump high, bicycle hire. There are bok running freely around. There's a large shared pond with houses arranged around it. There's fish inside for catch and release as well as birds and ducks visiting. Kids loved it. Parking is a little narrow. There was an extra space for the 2nd car but otherwise you have to park quite far away. Before you enter, there's a little clothes hanging area, shower and sink. Go downstairs to access the kitchen, lounge, dining and outside area. En-suite on same level as entering and two rooms with central bathroom up the stairs. There's an enclosed balcony with bed and chairs overlooking the lake. Decent sized eating table in dining area and couches in the lounge and two additional chairs. There is a separate wooden table outside for family eating as well. House has a decent kitchen with stove, microwave, kettle, toaster, washing machine, dryer. Kitchen had the basics. House has Wi-Fi, DStv, aircons in the rooms and central area. The lounge cupboards had nets, water toys, beach umbrella, two beach chairs and board games in the other. Brick braai stand, grid, some wood, and a bin were outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian G
Gesin met klein kinders

Pleasant stay.

All was pretty much as we expected. Would have liked a bit more directions in terms of where to leave full bin bags and get new bin bags. The upstairs shower door is very narrow to get in and out of, not recommended for bigger people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waldo V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo V
Gesin met klein kinders

Skoon, goed toegerus en baie mooi omgewing.

Ons het baie lekker gerus, die villa is baie netjies met alles wat mens nodig het. San Lameer self bied so baie vermaak, ons kom vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O
Gesin met tieners

Heerlike ontspanning in die natuur.

Die villa is netjies en gemaklik en gerieflik geleë op 'n dammetjie met voëls. Die landgoed is veilig en netjies en 'n ideale vakansie vir 'n gesin. Ons sal weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Devan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devan V
Gesin met klein kinders

Was heerlik en goed geleë.

Het dit baie geniet. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douwlina N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Douwlina N
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Fantastiese veilige plek vir gesin met klein kinders. Strand netjies en skoon. Lewensredders bietjie lui op strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan O
Gesin met tieners

Heerlike villa by 'n dam met voëls en vissies.

Die villa is goed geleë tussen die strand en hotel swembad. Die dam gee 'n heerlike atmosfeer. Ons het heerlik gebly. Die hortjie-badkamerdeur kan egter gerus vervang word met 'n soliede deur. Baie goeie, veilige gesinsvakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise E
Gesin met tieners

'n Baie rustige, veilige vakansie

San Lameer 2307 se ligging langs een van die dammetjies reg by ons braai area het die kinders pret besorg met die ganse wat mens kom opsoek en die vissies wat vir mens loer vanuit die water. Die huisie is goed toegerus en gemaklik en almal kon lekker ontspan na 'n dag op die strand. Die strand, gholfbaan en swembad is gerieflik binne stapafstand. Ons het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem L
Gesin met klein kinders

Baie rustig op 'n dammetjie en groot grasperk vir die kinders.

Van die vorige resensies was negatief. Die plek is egter vars uitgeverf, die eetgerei was nuut. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudette R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Claudette R
Gesin met tieners

Aangenaam.

Die estate is baie nice en ons het die omgewing baie geniet, maar die eenheid was regtig nie op standaard nie. Baie bedompig en muwwerige meubels. Breekware lyk almal verskillend en borde en koppies is ge-chip. Messe en vurke ook vuil en van swak gehalte. Nie 'n plesier gewees in die opsig nie, dink hulle moet dalk 'n upgrade oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer 2307 se terugvoer

Thank you for your feedback.
We are doing a revamp in October.

San Lameer 2307
Thomas M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Thomas M
Gesin met tieners

Desember-vakansie met gesin.

Alhoewel San Lameer baie goed geleë is met skoon en veilige strande en 'n verskeidenheid van goed wat ons tieners kon doen, was ons teleurgesteld met die eenheid. Die eenheid is nie goedkoop nie en ons het verwag dat die prys darem die skoonmaak van die eenheid (selfs al was dit net elke tweede dag) sou insluit. Alhoewel die beddegoed skoon was, het dit vir ons voorgekom asof die eenheid nie goed onderhou word nie (kan wees dat daar studente of matrieks daar was voor ons wat die plek beskadig het?). Die ligte het skeef gehang, kombuislaai se panele het losgekom. Die stoorkamer was vuil en deurmekaar, sleutelhouer wat teen die muur vasgeplak word, het op die vloer gelê ens. Daar was ook vele sigaretstompies in die blombeddings en gras voor die stoep. Die eenheid is ook toegerus met ou eetgerei en kombuis toebehore (die wasmasjien was darem nuut).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Villa 2307, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd87f4b809991756695ebdb722a1c5b369a34ab5fd51217806c6745c56390207d74f17d65d15527ecc5181ddad1b596263143?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Villa 2307 San Lameer Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.943888888889 30.297777777778