+19
Selfsorg in Southbroom

San Lameer Golf Estate Villa 2525

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • San Lameer Golf Estate, Villa 2525, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

San Lameer Villa 2525 is 'n pragtig ingerigte selfsorg-eenheid op die San Lameer-gholflandgoed. Dié landgoed is 'n wonderlike vakansieplek wat 2 swembaddens, 3 tennisbane, 2 muurbalbane, 'n gholfbaan met 18 putjies en bergfietsrypaadjies het. Daar is 'n Mashie-gholfbaan, 'n speelarea met klimrame en glyplanke tot in 'n swembad, so dis enige kind se droombestemming. San Lameer spog ook met 'n pragtige Blouvlagstrand wat skoon en goed onderhou is.

Villa 2525 het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die villa is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër in. In die leefarea is daar 'n TV met volledige DStv Explora. Daar is ingeboude braaigeriewe buite op die stoep. 'n Onderdakparkeerplek en 'n oop parkeerplek is beskikbaar.

San Lameer het 'n hotel waar 'n mens lekker kan eet of cappuccino's drink. Daar is ook 'n Camelot-spa, 'n Spar en selfs 'n biblioteek. Gholfkarretjies kan gehuur word. Ywerige voëlkykers sal beloon word met 195 verskillende voëlspesies. Daar is ook 2 kroonarende wat by San Lameer nesgemaak het en hulle het sopas 'n nuwe arendkuiken verwelkom. Sodra jy by San Lameer aankom, begin jou vakansie of naweekwegbreek en jy hoef nie weer in jou motor te klim om êrens heen te ry nie. Skop jou skoene uit en ontspan!


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Bianca V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Ons vakansie was heerlik en die kids het dit baie geniet!
Apr 2026
Shiven M
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing, gorgeous, clean. Incredibly relaxing stay, lovely location in the estate. The distance from the pool and beach is very simila...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Rouzkja R
Gesin met klein kinders
5.0
Perfectly beautiful and peaceful. This is an absolutely beautiful place to stay. It is located in a wonderful spot and fully equipped w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Debbie M
5.0
Pleasant and perfect. Unit 2525 is absolutely beautiful. It is very well maintained, tastefully furnished, immaculately clean. The spec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Muhammad K
Gesin met klein kinders
5.0
A perfect home away from home. We had an amazing stay at Villa 2525 for my wife’s birthday weekend, joined by her sister, brother-in-la...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • San Lameer Golf Estate, Villa 2525, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Golf Estate Villa 2525 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

San Lameer Golf Estate, Villa 2525, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34f75f174143520a56ec31cfb6e99c0fadd861d39d9d465b0b69083296d81169b67eff822af6a713eac53aa60abc5670c0e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 San Lameer Golf Estate Villa 2525 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.941967260225 30.297927856382

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang