Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Southbroom

San Lameer Splash

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Ridhwaan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Relaxing experience. Excellent host and great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Top Destinations
San Lameer Splash
Hi Ridhwaan, Thank you so much for your wonderful feedback! We're delighted to hear you had a great stay and truly appreciate your kind words about us as hosts. You're welcome back anytime — we’d love to host you again! Warm regards, Top Destinations

Pieter C
Lang verblyf Gesin met tieners
2.8
Jan 2026

Klein. Net die nodigste. Oudmodies. Geen waarde vir geld. Sleg onderhou. Glad nie. Dit was die grootste teleurstelling wat ek nog ooit deur die webtuiste bespreek het. Dit is ons vierde besoek aan San Lameer en definitief die swakste. Hierdie eienaar gebruik San Lameer se goeie naam om mense te mislei. Glad nie waarde vir geld nie. Die eenheid is swak onderhou. Die kombuiskaste se lamineering kom los. Waterdruk is ’n probleem. As iemand in die tweede badkamer stort, is die waterdruk in die hoofslaapkamer-badkamer te laag om ook te stort. Die krane in die hoofslaapkamer-badkamer se wasbak lek. Waterskade en roes kan oral gesien word. Die venster in die hoofslaapkamer kan nie oop nie. Houtblinders in die hoof- en gastekamer is weg, dus is daar konstant oggendson wat by die kamers inkom. Blinders in die slaapkamer naby die parkeerarea val af. Die skuifslot van die linker venster in die eetkamer is af, dus kan die venster net oopgetrek word. Oor die algemeen is die eenheid oudmodies en jare laas opgedateer. Daar is skamele dekor. Die kombuis is toegerus met net die nodigste — nie eens ’n braaibak nie, drie glasbakke, drie potte en een pan. Ons was daar vir 11 nagte en die yskas is heeltemal te klein vir ’n groot gesin. Absoluut teleurstellend.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Neil G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Safe and accessible. Just big enough for 6 people. Quite basic, but well equipped with air conditioning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Die plek was veilig, netjies en aangenaam. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marelize L
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Netjiese, ruim eenheid, goed toegerus en lekker sentraal. Het die verblyf baie geniet. Alles was netjies, eenheid goed toegerus. Sal die eenheid weer bespreek. Items wat kort was, is dadelik vervang na dit aangemeld is by Top Destinations. Albei storte het nogal erg gelek (stort in bad).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 99

Resensies 499

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe03b95d3ff342da08eb125fa8027cdffb922e3dcd772a27ae9b81e1b91cb6341997bd4baae2b5f4032dba0854e50c427d5c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 R61 San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.942368764585 30.299449239487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang