San Lameer Splash
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 900R1 425 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Lameer Splash is 'n multi-verdiepingvilla op die rustige San Lameer-landgoed, 'n gholflandgoed in Southbroom.
Die villa het 3 slaapkamers met 'n ingang op die onderste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Die slaapkamers met lugversorging en badkamers is op die tweede verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die huis lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en ingeboude braai-area. Parkeerplek is op die landgoed beskikbaar en die villa is direk oorkant die wassery wat met munte werk.
Die landgoed het 'n hotel met 'n spa en restaurant, 'n 18 putjie-gholfbaan, rolbalbaan, tennisbane, muurbalbane, 2 swembaddens, 'n meer met stapboodjies, asook berg- en fietsryroetes en bied direkte toegang tot die strand wat lewensredders het.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Splash sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 445
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Splash het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom