+39
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 13917

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R750.00 per bespreking
Prys sluit in
The villa overlooks the garden and can accommodate 10 guests.

The unit comprises 5 bedrooms and 4 bathrooms fitted with a bath and shower. The bedrooms are furnished with 1 king-size bed and 6 single beds.

The kitchen is fully equipped with a gas stove, fridge, dishwasher, washer, and dryer. An inverter powers the plugs and lights, and a water tank is available. The living areas are air-conditioned.

Guests have access to a private swimming pool, jacuzzi, and braai facilities.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Maak seker dat u 'n geldige motor en bestuurslisensie het om die landgoed te betree.

Neem asseblief kennis dat u nie toegang tot die landgoed sal kry totdat u rekening ten volle betaal is nie.

Neem asseblief kennis dat ons nie kontant by die landgoed aanvaar nie.

'n Bykomende koste sal van u breekskadedeposito afgetrek word indien u na 10:00 vertrek.

Rook is streng verbode in die villas. 'n Bykomende koste sal gehef word vir enige oortredings.

Oorskryding van die villa se maksimum kapasiteit kan lei tot uitsettings- en boetes.

Sluit alle deure en vensters voordat u u villa verlaat om toegang deur ape te voorkom.

Gaste moet die villa se inventaris met aankoms nagaan en enige teenstrydighede onmiddellik aanmeld.

Alle meubels, toerusting en toestelle moet in hul oorspronklike toestand gelaat word, met inagneming van redelike slytasie.

Troeteldiere word nie op die landgoed toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 7 850
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 850
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 850
per nag (plek vir 10)
Bespreek

R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77d27ec5f0d00980c12d1f26158e01eb78f0e8589dd862ecda1bdff60bbf11acafb97d1e87cd59cc8f0007c4a57c7f40b3c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 850 per nag (plek vir 10) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 10301 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943464171247 30.29030742102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang