San Lameer Villa 14109
8 gaste
4 slaapkamers
8 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 14109 is op die San Lameer Landgoed geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir almal aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die natuurbewarea van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.
Die villa het lugversorging en bied slaapplek aan 8 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Al die slaapkamers het 2 enkelbeddens en 2 van die slaapkamers het en suite-badkamers. Die 3 bakamers het elk 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar
Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en braaigeriewe. Daar is ook sonstoele.
Ander geriewe op die eiendom sluit 'n watertenk en 'n omsetter vir die ligte en muurproppe in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang