LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 14109 | LekkeSlaap
+30

San Lameer Villa 14109

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed, R61, San Lameer Villa 14109, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 14109 is op die San Lameer Landgoed geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir almal aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die natuurbewarea van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.

Die villa het lugversorging en bied slaapplek aan 8 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Al die slaapkamers het 2 enkelbeddens en 2 van die slaapkamers het en suite-badkamers. Die 3 bakamers het elk 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en braaigeriewe. Daar is ook sonstoele.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 14109 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • San Lameer Landgoed, R61, San Lameer Villa 14109, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed, R61, San Lameer Villa 14109, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoAUukBbxdKjSw4fp30PotBdFN0MC2vgbgbLKmJq2nPg3iOKmvO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 600  per nag (plek vir 8) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 14109 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.9433351 30.2949959
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!