+14
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 1909

2 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

San Lameer Villa 1909 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie subtropiese paradys is ryk met wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200-hektaar natuurbewarea spog met 'n kampioenskap-gholfbaan met 18 putjies, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en 'n kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 asemrowende Blouvlagstrande.

Die villa het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea met lugversorging. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, gastoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoele. Die leefarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die leefarea lei na 'n pragtige balkon op die water met 'n etenstafel en braaigeriewe. Verder het die villa ook 'n watertenk.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 96

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 1909 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 675
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd312f4fbb39b9ff255adec8d4b4c09c08316f87df76ef9f4583ad1cac2864a9789ee586f6d452e1587be0d0c4d0274cad21e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 675 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 10301 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943528477359 30.298074488597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang