4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2204, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 2204 is op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied ietsie vir elke lid van die gesin. Die bewarea waarop dit geleë is spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, en luukse villas met direkte toegang tot 2 pragtige blouvlagstrande.
Dié villa het 3 slaapkamers, 2 badkamers, en bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die villa het ook 'n kombuis, sitkamer en eetarea.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien en mikrogolf toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met volledige DStv en 'n omsetter wat die TV, WiFi en ligte kan aandryf. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met meubels en braaigeriewe. Herlaaibare beurtkrag-gloeilampe is regdeur die villa beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2204, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2204 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2204, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang