LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 2204 | LekkeSlaap
+16

San Lameer Villa 2204

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2204, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Villa 2204 is op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied ietsie vir elke lid van die gesin. Die bewarea waarop dit geleë is spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, en luukse villas met direkte toegang tot 2 pragtige blouvlagstrande.

Dié villa het 2 slaapkamers, 2 badkamers, en bied slaapplek vir 4 gaste. Albei slaapkamers het dubbelbeddens en en suite-badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n instapstort. Die villa het ook 'n kombuis, sitkamer en eetarea.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met volledige DStv. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met meubels en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 2204 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir San Lameer Villa 2204
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2204, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 2204 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2204, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzMzAxZDIwLTUwNzktNDZjOC04NDExLTI4MWE5ZjEzOGY4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 2204 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943500572242 30.29049461562
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!