San Lameer Villa 2610
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2610, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 2610 is op die San Lameer Estate aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die 200 hektaar-bewarea waarop dit geleë is, spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en 'n kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.
Die luukse villa beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Stort- en badgeriewe beskikbaar.
Die villa beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot die landgoed se Jacuzzi en gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2610, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2610, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang