San Lameer Villa 2848
6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2848, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 2848 is geleë in San Lameer Estate. Geleë aan die Suidkus van KwaZulu Natal, bied hierdie subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar natuurbewaringsgebied spog met 'n 18-putjie kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.
Hierdie villa met 3 slaapkamers bied slaapplek vir 6 mense en het 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die villa bestaan ook uit 'n kombuis, sitkamer en eetkamer.
Standaardvillas ontvang nie daaglikse dienste nie, slegs linne en handdoeke word elke vyfde dag vervang.
Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die eenheid het ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar vir u gerief. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en WiFi het. Die sitarea maak oop na 'n oordekte patio-area met buitesitplek en braaigeriewe.
Hierdie villa het 'n volledige omsetter en watertenk vir 'n ononderbroke verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 99
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2848, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2848, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang