8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 403, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 403 is op die San Lameer-landgoed aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200 hektaar-natuurreservaat spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.
Hierdie luukse villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging, 'n kombuis, sitarea, TV-area met 'n pooltafel en 'n eetarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is met 'n vierplaat-elektriese stoof, enkelplaatgasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die TV-area het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n stoep met meubels en braaigeriewe. Die villa het ook 'n tuin met 'n plonspoel. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n pool- en tafeltennistafel.
Hierdie eenheid is semi-rolstoelvriendelik, maar die 2 slaapkamers op die boonste verdieping is nie toeganklik vir rolstoele nie. Daar is 'n watertenk vir rugsteunwater en 'n klein omsetter wat die TV, DStv en WiFi aanhou.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 403, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 403 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 403, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang