San Maarten 12
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Barrier Drive, Sheffield Beach, 4390, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Maarten 12 is 'n selfsorg-dubbelverdiepingvakansiehuis in 'n veilige kompleks in Sheffield Beach, stapafstand vanaf die strand.
Dié huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 3 op die boonste verdieping is, en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke slaapkamer het lugversorging.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n toonbank met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek, 'n gasbraai, privaat tuin en 'n privaat swembad. Daar is ook 'n dubbel-toesluitmotorhuis en 1 aangewese oop parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 390
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Barrier Drive, Sheffield Beach, 4390, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Barrier Drive, Sheffield Beach, 4390, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang