San Maarten 12
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrier-rylaan, Sheffield Beach, 4390, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 297 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
San Maarten 12 is 'n selfsorg-dubbelverdiepingvakansiehuis in 'n veilige kompleks in Sheffield Beach.
Dié huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 3 op die boonste verdieping is, en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens wat slegs vir kinders geskik is. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke slaapkamer het lugversorging.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n toonbank met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek, 'n gasbraai, privaat tuin en 'n privaat swembad. Daar is ook 'n dubbel-toesluitmotorhuis en 1 aangewese oop parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by San Maarten 12 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 63
Maande gelys 9
Ligging
- Barrier-rylaan, Sheffield Beach, 4390, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrier-rylaan, Sheffield Beach, 4390, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom