4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Popham Street, Sand and See 302, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sand and See 302 is selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, ideaal geleë om die skoonheid van Kaapstad te ontdek, en waar uitsigte oor Tafelberg en die ikoniese Robbeneiland van oorkant die Atlantiese Oseaan geniet kan word.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n skuifdeur wat toegang tot die balkon en see-uitsigte bied. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met toegang tot Netflix het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.
Die leefarea maak oop op 'n lieflike balkonarea wat 2 leunstoele en 'n teleskoop het. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 793
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Popham Street, Sand and See 302, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sand and See 302 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Popham Street, Sand and See 302, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang