Sand Banks
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 674 Vivian Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R11 400 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Geleë op die strand in Pringlebaai, is Sand Banks 'n gemaklik gemeubileerde selfsorghuis vir 'n groot gesin van tot 12 mense.
Die dubbelverdiepinghuis bied kamers, sowel as kombuise op beide verdiepings. Die boonste verdieping bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede kamer bevat 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank en het 'n en suite-badkamer met 'n stort; die kamer maak ook oop na 'n sonkamer. Die boonste verdieping het ook 'n oopplan-kombuis, 'n eetarea, 'n sitkamer en 'n kaggel, en maak oop na 'n dek met see-uitsigte.
Vier verdere kamers is onder geleë. Al 4 kamers is gemeubileer met dubbelbeddens en 1 met 'n koninggrootte-bed. Drie het en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad. 'n Kombuisie, sowel as 'n sitkamer, is onder beskikbaar en maak oop na 'n stoep.
Die kombuise is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskaste, vrieskaste, wasmasjien en tuimeldroër in die motorhuis, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Stoof en oond, 'n skottelgoedwasser, sowel as 'n eetarea, is beskikbaar. WiFi is beskikbaar, en die sitkamer is toegerus met 'n TV met toegang tot Netflix.
Gaste kan ontspan op die boonste balkon, wat oop- of toegemaak kan word, of gebruik maak van die speletjieskamer wat 'n pool-, tennis- en sokkertafel het. Vir gerief word linne, bad- en strandhanddoeke voorsien. Die huis is toegerus met 'n kragopwekker, en op versoek kan 'n skoonmaker gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 129
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 674 Vivian Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Sand Banks het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 674 Vivian Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang