+31
Selfsorg in Sandbaai

Sand Sittie by die See

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Karin C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Perfect sleepover, spotless accommodation. Everything in perfect condition, very clean and fresh. Lovely setting, good value for money,we had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sal aanbeveel, pragtige uitsig. Pragtige plek met 'n baie mooi uitsig. Goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is so bly julle het die uitsig geniet en alles gehad het wat julle nodig gehad het vir ’n gemaklike verblyf. Julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom.

Antoinette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Onvergeetlik. Was 'n heerlike rustige tyd daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly julle het die rustige atmosfeer geniet en ’n heerlike tyd gehad. Julle is altyd weer welkom vir nog ’n ontspannende wegbreek.

Vanessa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Definitely a home away from home for us. Stay was peaceful and relaxing, and the scenic view was a bonus. The place had everything we needed to make our stay comfortable. The only thing I missed was braai facilities. Definitely going back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Thank you so much for your kind words! We’re thrilled you felt at home and enjoyed the peaceful surroundings and scenic views. We hear you on the braai facilities; hopefully, next time we can make that happen too. Can’t wait to welcome you back!

Sandra C
1 nag
5.0
Mrt 2026

Wonderful. A great, private, relaxing and peaceful destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Thank you for your lovely review! We’re so glad you enjoyed the privacy and peacefulness of your stay. You’re always welcome back anytime!

Peter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Awesome. So mooi plek, als was 120%, rustig, mooiste uitsig en als was soos gesê. Gasvrou was 100% op dit, maar daar was geen pyne nie. Het sommer 'n geskenk gelos net oor dit so lekker was. Nogmaals baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly julle het die rustigheid en uitsig geniet en dat alles aan verwagtinge voldoen het. Julle was wonderlike gaste, en is enige tyd weer baie welkom.

Lizelle B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Big comfortable unit, beautiful view. Big unit, comfortable bed, nice view of the sea. Lovely footpaths to walk on at your doorstep. Everything you need and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Thank you for the kind review! We’re so glad you enjoyed the unit, the view, and the coastal walks. Hope to welcome you back again.

Alma P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Waarde vir geld, baie mooi en netjies. Wat 'n aangename ervaring! Baie dankie vir die pragtige eenheid en die bederfies. Julle plekkie is so mooi en so goed uitgelê. Baie mooi, skoon en netjies, en baie spasie binne! Boonop naby die see en naby 'n pragtige staproete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is bly julle die eenheid, spasie en ligging naby die see en staproete geniet het. Julle is enige tyd weer welkom.

Ntsindiso N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Awesome. Quiet environment and excellent if one needs relaxed weekend away from City life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Thank you so much for your lovely review. We’re really glad you enjoyed the quiet, relaxed atmosphere; that’s exactly the experience we hope guests have when escaping the city for a little while. We’d love to welcome you back for another peaceful weekend away.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

60 Kus Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e99d2f800c4fbadd0f8fec13794a8a5057746d3b321ab4d54fa9be3dc01b859e028a2c138542e9e1ebd943b732be9be15a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 60 Kus Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.427952 19.1988359
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang