Sand Sittie by die See

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Jozeas H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker man, lekker! Lekker wandeling langs die see met see uitsig uit die kamer. Rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Baie dankie vir die lekker terugvoer! Ons is so bly julle het die see-wandeling en die rustige uitsig uit die kamer geniet. Dis presies die ervaring wat ons vir ons gaste hoop. Kom kuier gerus weer by Sand Sittie wanneer julle 'n bietjie stilte en seelug soek!

Rozanne T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rusti, mooi uitsig en netjies. Dit was 'n baie rustige omgewing, net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is so bly julle het die rustige omgewing geniet. Hoop om jou gou weer te sien!

Adele M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het na huise vir my seun gaan kyk en moes oorslaap. Sand Sittie is 'n pragtige plek. Baie goed geleë in Hermanus en naby alles. Ons kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Ons kom binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer! Ons is so bly julle het julle tyd by Sand Sittie geniet en dat die ligging vir julle perfek was. Ons sien daarna uit om julle binnekort weer te verwelkom!

Veronica D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It is the perfect short get-away! This is our second visit to Sand Sittie, which should already confirm our satisfaction. The apartment is very well equipped and totally suitable for two guests. The location is fabulous, close to everything Hermanus has to offer but out of the hustle and bustle. We certainly recommend this venue to anyone who loves nature, the ocean, peace and quiet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Thank you so much for your lovely review and for choosing Sand Sittie again! We’re delighted that you enjoyed the peace, comfort, and location. It’s always a joy to host guests who appreciate Hermanus’ nature and calm. We’d be so happy to welcome you back anytime!

Amanda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige veilige verblyf met wonderskone natuur. Wonderlik. Dit is rustige verblyf wat direk uitkyk op die see. Staproetes langs die kus. Mooi fynbos en ander plante. Net wat ons nodig het om weer energiek te word en ons pragtige land te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Dankie vir julle wonderlike terugvoer! Ons is bly julle het die rustige atmosfeer en die natuurskoon geniet. Julle is enige tyd welkom terug!

Liesl K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lovely and relaxing! We had a wonderful weekend at Sand Sittie! It is a lovely unit that is spacious and very well equipped. Made our stay extra special when she found out it was our anniversary/babymoon. We also ran into some car trouble and they went above and beyond to help us! 10/10 recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer! Dit was vir ons ’n groot plesier om julle by Sand Sittie te huisves, en ons is so bly dat julle die eenheid en jul naweek geniet het. Julle is altyd welkom terug. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang!

Florence A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sand Sittie was everything and more that we needed for our needs. We loved it so much that we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Thank you so much for your kind words! We’re so happy to hear that Sand Sittie was everything you needed and that you loved your stay. We can’t wait to welcome you back for another visit soon!

Henry L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Enjoyed the stay. The view of the ocean and the sound of the waves breaking is worth a million dollars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Thank you so much for your kind words! We’re thrilled you enjoyed the view and the calming sound of the waves; it truly is something special. Hope to welcome you back soon!

Ronelle P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Absolute bliss Absolute bliss. The layout is just so lovely, it is comfortable and cozy. I just relaxed at the sea with a beautiful view and the sound of breaking waves. Tranquility. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Baie dankie vir die pragtige woorde! Ons is so bly jy kon heeltemal ontspan en die uitsig en rustige atmosfeer geniet. Hoop om jou binnekort weer by ons te verwelkom vir nog ’n stukkie rustigheid.

Ferdie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Baie dankie! Dis wonderlik om te hoor dat julle dit geniet het. Hoop om julle weer gou te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natasha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Kus Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e99d2f800c4fbadd0f8fec13794a8a5057746d3b321ab4d54fa9be3dc01b859e028a2c138542e9e1ebd943b732be9be15a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R978 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 60 Kus Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.427952 19.1988359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang