+31
Selfsorg in Sandbaai

Sand Sittie by die See

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Peter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Awesome. So mooi plek, als was 120%, rustig, mooiste uitsig en als was soos gesê. Gasvrou was 100% op dit, maar daar was geen pyne nie. Het sommer 'n geskenk gelos net oor dit so lekker was. Nogmaals baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly julle het die rustigheid en uitsig geniet en dat alles aan verwagtinge voldoen het. Julle was wonderlike gaste, en is enige tyd weer baie welkom.

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker en rustig. Die uitsig van die see is die beste . Baie aangename verblyf. Perfek vir seeliefhebbers soos ek .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is so bly jy het die rustige atmosfeer en die see-uitsig geniet - dit maak ons altyd gelukkig om te hoor. Jy is enige tyd weer baie welkom!

Monique K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Awesome relaxing. It was wonderful and relaxing, and everything was at hand. We could go to nice restaurants that were not far from our stay. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Thank you so much for your kind words! We’re delighted to hear you had a relaxing stay and enjoyed the nearby restaurants. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back soon!

Lizelle B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Big comfortable unit, beautiful view. Big unit, comfortable bed, nice view of the sea. Lovely footpaths to walk on at your doorstep. Everything you need and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Waarde vir geld, baie mooi en netjies. Wat 'n aangename ervaring! Baie dankie vir die pragtige eenheid en die bederfies. Julle plekkie is so mooi en so goed uitgelê. Baie mooi, skoon en netjies, en baie spasie binne! Boonop naby die see en naby 'n pragtige staproete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Abdurrehman S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Absolutely relaxing. Very welcoming and caring host. Loved the ocean views, tranquillity and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Thank you so much! We’re glad you enjoyed the views and tranquillity. You’re welcome back anytime.

Marcia F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Homely. A very homely place with homely detail. More than enough space. The response time of the host was instant. Very peaceful. Great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jozeas H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker man, lekker! Lekker wandeling langs die see met see uitsig uit die kamer. Rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Baie dankie vir die lekker terugvoer! Ons is so bly julle het die see-wandeling en die rustige uitsig uit die kamer geniet. Dis presies die ervaring wat ons vir ons gaste hoop. Kom kuier gerus weer by Sand Sittie wanneer julle 'n bietjie stilte en seelug soek!

Rozanne T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rusti, mooi uitsig en netjies. Dit was 'n baie rustige omgewing, net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Sand Sittie by die See
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is so bly julle het die rustige omgewing geniet. Hoop om jou gou weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natasha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 185
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 185
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 185
per nag (plek vir 2)
Bespreek

60 Kus Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e99d2f800c4fbadd0f8fec13794a8a5057746d3b321ab4d54fa9be3dc01b859e028a2c138542e9e1ebd943b732be9be15a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 185 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 60 Kus Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.427952 19.1988359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang