+40
Gastehuis in Lephalale (Ellisras)

Sandpatrys Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Johan L
1 nag
5.0
Mei 2026

Baie lekker. Ontbyt is baie nice, het baie lekker gekuier. Braai fasiliteite was gereël vir ons 100% nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneli T
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Rustig en veilig gevoel. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valda B
1 nag
5.0
Jan 2026

Heerlike gebly. Ja, ek het baie lekker gebly en ontbyt was great!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Waarde vir geld, veilig en vriendelik. Baie lekker, dankie. Ontbyt was ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2026

Netjiese kamers en vriendelike ontvangs. Waarde vir jou geld. Ons het vreeslik lekker gebly. Die kamers is baie netjies en die gasheer het ons vriendelik gegroet. Ons het ook die ontbyt geniet. Ek sal voorstel dat daar 'n handdoek vir elke gas beskikbaar is, daar was slegs een handdoek op elke bed. Dit sal ook lekker wees as daar afskortings tussen die kamers is om dit bietjie meer privaat te maak as jy op die stoepie sit. Behalwe daarvoor sal ek julle beslis aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew T
1 nag
4.6
Mrt 2026

Good. Missed the usual bottled water and beskuit. Good. Only missed the usual bottled water and beskuit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nick V
1 nag
5.0
Okt 2025

Baie aangenaam. Baie lekker en veilig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Te vinnig. Baie lekker, dankie. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Excellent stay. Very good, nice place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige oornag. In 'n mooi en stil buurt geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hardus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

70 Kameeldoring Road, Lephalale (Ellisras), 0557, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 60 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe70bfd4d8acbf04b5ec5906fbe63afceea406ccc1a2930a201c45aa70abd6cc0c6e096d7eaf103932d6aae2ac51e2d45ba5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 70 Kameeldoring Road Lephalale (Ellisras) 0557 Limpopo 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -23.684568801841 27.680870056127
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang