Sandpatrys Guest House
Opsomming van Resensie
Anneline V - Aug 2022
Gemiddeld
Stil, skoon en netjies.
Stefan V - Aug 2022
Gemiddeld
Very neat and nice place for a sleepover. Safe and easy.
Zandri V - Jun 2022
Gemiddeld
Netjies, waarde vir geld, veilig.
Henk R - Jun 2022
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Willemien D - Apr 2022
Gemiddeld
Dit het gevoel of ek op 'n eiland was.
Helenca V - Mrt 2022
Gemiddeld
Ons was baie vriendelik verwelkom en het baie lekker gebly.
Willie H - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie netjiese, gerieflike akkommodasie.
Danie R - Nov 2021
Gemiddeld
Alles wat jy nodig het vir oornag.
Josephus K - Okt 2021
Gemiddeld
Was vriendelik ontvang en akkommodasie is voldoende.
Salomie D - Okt 2021
Gemiddeld
Netjies, skoon en rustig.
Elize H - Sep 2021
Gemiddeld
Very comfortable, luxurious stay.
Sandpatrys Guest House se terugvoer
Elize, thank you for your review it is always a pleasure.
Melissa H - Aug 2019
Gemiddeld
Baie netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel.
Sandpatrys Guest House se terugvoer
Vreeslik dankie Melissa, vir die uitstekende terugvoering. Dis altyd vir ons lekker wanneer ons gaste gelukkig is met ons plek en met die diens wat ons verskaf. Ek hoop om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Seënwense
Petro Smit
Deon W - Jul 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Sandpatrys Guest House se terugvoer
Baie dankie Deon vir die terugvoering! Was lekker om julle hier by ons te verwelkom. Sien uit na 'n volgende kuier!
Groete en seenwense vir julle!
Petro
Christel R - Apr 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik en skoon en rustig.
Sandpatrys Guest House se terugvoer
Baie dankie Theuns vir die terugvoering. Sien uit om jou weer te verwelkom hier by Sandpatrys Gastehuis.
Groete,
Petro
Eddie A - Feb 2019
Gemiddeld
Dit was lekker om daar te bly.
Sandpatrys Guest House se terugvoer
Baie dankie Eddie. Sien uit om jou weer te verwelkom hier by Sandpatrys Gastehuis.
Groete,
Petro
Juanita L - Okt 2018
Gemiddeld
Mooi en gerieflik.
Sandpatrys Guest House se terugvoer
Baie dankie Juanita, dit is altyd lekker om goeie terugvoering te ontvang vanaf ons gaste. Mooi bly en kom kuier gerus weer.
Rina K - Jul 2018
Gemiddeld
Lekker.
Sandpatrys Guest House se terugvoer
Vreeslik dankie vir die goeie terugvoering Rina. Sal julle graag in die toekoms weer akkommodeer.
Mooi bly,
Petro Smit
Adel V - Mei 2018
Gemiddeld
Gerieflik, skoon, netjies.
Sandpatrys Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering en komplimente Adel. Dis altyd fantasties wanneer ons gaste tevrede en gelukkig is! Mooi bly en kom kuier gerus weer.
Groete Petro
Philip M - Mrt 2018
Gemiddeld
Sandpatrys is mooi netjies en skoon, goed geleë vir die myn en kragstasies.
Sandpatrys Guest House se terugvoer
Jammer vir enige ongerief veroorsaak Philip. Op die navraag kan gesien word dat die tarief net vir 'n enkelkamer is, daar word geen melding van etes gemaak nie. Sal vreeslik waardeer indien jy met 'n volgende navraag spesifiek versoek dat etes benodig word, dan kan ons dienooreenkomstig kwoteer en die diens verskaf waarop gekwoteer is.
Hoop jy sal ons weer in die toekoms gebruik.
Groete
Petro
Herman S - Feb 2018
Gemiddeld
Was aangenaam verras. 4-ster gehalte.
Sandpatrys Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Herman. Dis altyd lekker om positiewe kommentaar te kry, maak sommer ons harte bly. Ontvang julle weer met ope arms wanneer julle dalk weer in die rigting reis.
Elaine V - Jan 2018
Gemiddeld
Gerieflik.
Sandpatrys Guest House se terugvoer
Baie dankie Elaine. Hoop om julle weer te kan ontvang!
Groete,
Petro Smit
Martin E - Des 2017
Gemiddeld
Geen geraas van motors in die straat. Rustig en stil.
Sandpatrys Guest House se terugvoer
Dankie Martin, ons waardeer die goeie terugvoering. Hoop julle kom gou weer. Geseende Kersfees vir julle.
Esther D - Okt 2017
Gemiddeld
Pragtige stil en veilige omgewing met netjiese verblyf.
Marinus V - Aug 2017
Gemiddeld
Heel aangenaam, dankie.
Herman S - Jul 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam. Alles wat nodig was is voorsien.
Willem C - Jul 2017
Gemiddeld
Uitstekend!
Sandpatrys Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Willem. Ons is baie bly dat julle, jul verblyf hier by ons geniet het. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom. Tot 'n volgende keer. Mooi bly en seënwense.
Con D - Mei 2016
Gemiddeld
Vriendelik, netjies, modern en oor die algemeen 'n baie aangename gastehuis.
Garth T - Nov 2015
Gemiddeld
Baie mooi verblyf.
Nico B - Jul 2015
Gemiddeld
Netjiese, skoon kamers in 'n stil omgewing.
Rachelle L - Mei 2015
Gemiddeld
Baie mooi, netjies en huislik. Ons het baie lekker gebly.
- Kapasiteit: 60 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Kameeldoring Pad, Lephalale (Ellisras), 0557, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom