8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
5 badkamers
- 8 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Lagoon Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sandpipers is 'n pragtige vakansiehuis wat selfsorgverblyf in Langebaan, 'n kusdorpie aan die Weskus, bied. Die eiendom is naby die strand, Weskus Nasionale Park, restaurante en winkelsentrums.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers wat op die grondverdieping van die huis geleë is. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Alle kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Op die boonste verdieping is 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat met gedeeltelike see-uitsigte spog. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Die leefarea het 'n etenstafel vir 8 mense en 'n gemaklike sitkamerstel.
Die grondverdieping lei na 'n bekoorlike tuin wat noord front met 'n omheinde braai-area en buitestort met warm en koue water. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel vir 3 voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 28 Lagoon Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandpipers het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Lagoon Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang