4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 Leadwood Road, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sandy Bottoms is 'n selfsorgwoonstel en in Jeffreysbaai geleë. Die woonstel is op die grondvloer geleë met ’n privaat ingang, asook ’n tuin met gedeeltelike see-uitsigte. Dit is binne maklike bereik vanaf die strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 groot enkelbeddens. Daar is ’n badkamer met ’n bad en stort. Die woonstel het ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is toegerus met ’n ontbyttoonbank, yskas, oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Die woonstel het volledige DStv, WIFi en gaste het toegang tot ’n privaat braai-area, ’n tafel en banke buite asook veilige parkeerplek.
Die welbekende Supertubes-branderplankrybestemming is sowat 1,2 km ver en die middedorp is 2 km ver. Daar is 2 groot supermarkte naby asook ’n apteek en verskeie winkels, kroeë en eetplekke.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 29 Leadwood Road, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Sandy Bottoms het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Leadwood Road, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang