Sandy Feet
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Marshstreet 108, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sandy Feet is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in die hartjie van Mosselbaai en bied asemrowende uitsigte oor die dorp van sonsopkoms tot sonsondergang. Die eiendom is geleë op die hoofpad, binne loopafstand van Santos-strand, die Mozambique Restaurant by die hawe, en minder as 100 m van die middestad af, wat dit 'n ideale basis maak om die omgewing te verken.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV en spog met pragtige uitsigte. Dit het ook 'n binnenshuise braai-area.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en word veilige parkering op die perseel gebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Marshstreet 108, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marshstreet 108, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang