Sandy Feet
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Marshstreet 108, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sandy Feet is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in die hartjie van Mosselbaai en bied asemrowende uitsigte oor die dorp van sonop tot sononder. Die eiendom is op die hoofpad geleë, stapafstand vanaf Santos-strand, die Mosambiek-restaurant by die hawe, en minder as 100 m vanaf die middedorp, wat dit 'n ideale basis maak om die area te verken.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV en spog met pragtige uitsigte. Dit het ook 'n binnebraai-area.
Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek op die perseel word aangebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Marshstreet 108, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marshstreet 108, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang