Sandy Feet
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 12 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marshstreet 108, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 200R3 150 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sandy Feet is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in die hartjie van Mosselbaai en bied asemrowende uitsigte oor die dorp van sonop tot sononder. Die eiendom is op die hoofpad geleë, stapafstand vanaf Santos-strand, die Mosambiek-restaurant by die hawe, en minder as 100 m vanaf die middedorp, wat dit 'n ideale basis maak om die area te verken.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV en spog met pragtige uitsigte. Dit het ook 'n binnebraai-area.
Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek op die perseel word aangebied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Marshstreet 108, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marshstreet 108, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang