Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Sandbaai

Sandy Shores Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Denzil S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie baie lekker gebly, net jammer dit was maar net vir een nag. Ons het fantasties lekker gebly. Sandy Shores Cottage is 'n baie aangename plek om te bly. Alles is baie netjies skoon en die plek is baie goed toegerus met alles wat jy benodig, asook goed geleë om die omgewing vandaar te besigtig. Sal Sandy Shores Cottage met graagte aanbeveel as jy in Sandbaai omgewing wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand D
1 nag
5.0
Nov 2025

Baie lekker. Waarde vir geld, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cordesia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dit was fantastiese kuiertjie en dit was lekker rustig. Dit was netjies. Gerieflike plekkie vir 'n paartjie. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jade
Sandy Shores Cottage
Dankie, Cordesia!

Elouise H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Baie oulike plekkie. Baie oulike plekkie. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jade
Sandy Shores Cottage
Dankie, Elouise! Dit was 'n plesier om julle hier te hê en hoop om julle weer te sien.

Christo C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly, klein maar tog ruim. Perfek gewees vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jade
Sandy Shores Cottage
Thanks, Christo! It was a pleasure having you

Grusin J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Very clean and comfortable accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jade
Sandy Shores Cottage
Thanks, Grusin! It was lovely having you

Kagiso T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Quiet and restful place. Our stay was quite nice. Great place for us to rest overnight on our journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jade
Sandy Shores Cottage
Thanks, Kagiso! It was an absolute pleasure having you

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jade
Sandy Shores Cottage
Thanks, Ruwaa! It was a pleasure having you!

Aldrich V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

It was excellent and pleasant to stay at Sandy Shores Cottage. 1. It was excellent and pleasant to stay at Sandy Shores Cottage. 2. Calm and collective environment. 3. Owners assisted me very well and guided me accordingly. 4. There were no immediate issues that made my stay unpleasant. 5. Highly recommendable and will surely book in again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jade
Sandy Shores Cottage
Thanks! It was a pleasure having you and we hope to see you again

Luqmaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

A nice getaway. The place was clean, great service, close to beaches and other amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jade
Sandy Shores Cottage
Thank you, Luqmaan! It was a pleasure having you and we hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jade Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

61 Piet Retief Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccaae6a17bdc6baaed9ab0012077a2192e46aa944410ec10cf8beb0546e7fb3ae7d1e36f66de23cda271989ff8005b298fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 61 Piet Retief Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.419291350467 19.199089564418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang