+8

Sandy Shores Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Piet Retief Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandy Shores Cottage is 'n ruim kothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Sandbaai, Hermanus. Die kothuis is ideaal vir 'n vinnige wegbreek en is ongeveer 1,3 km vanaf Sandbaai se strand.

Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort. Daar is 'n etenstafel en gratis WiFi.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, eenplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n mikrogolf en broodrooster toegerus. Daar is 'n privaat tuin-area met 'n Weber-braai.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wynand D
5.0
Baie lekker. Waarde vir geld, netjies en veilig.
Nov 2025
Cordesia K
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was fantastiese kuiertjie en dit was lekker rustig. Dit was netjies. Gerieflike plekkie vir 'n paartjie. Sal dit definitief aanbeveel.
Nov 2025
Elouise H
Besigheidsreis
5.0
Baie oulike plekkie. Baie oulike plekkie. Alles wat mens nodig het.
Nov 2025
Christo C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly, klein maar tog ruim. Perfek gewees vir ons.
Okt 2025
Grusin J
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean and comfortable accommodation. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jade Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 61 Piet Retief Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandy Shores Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Piet Retief Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccaae6a17bdc6baaed9ab0012077a2192e46aa944410ec10cf8beb0546e7fb3ae7d1e36f66de23cda271989ff8005b298fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 61 Piet Retief Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.419291350467 19.199089564418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang