LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+64
Selfsorg in Overberg

SANParks Bontebok National Park

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Tanya E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, groen, veilig, goed toegeruste chalet. Heerlik ontspanne. Genoeg bokkies gesien, lekker gebraai en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful, with beautiful views. Clean and neat, with a lovely river view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Rustig. Lekker staproetes. Kampplekke is ruim en beskut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sue W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

Comfortable and rewarding. Beautiful area, with outstanding flora. The walking trails were delightful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wesley E
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2026

Spectacular setting, immersed in nature. The stay was value for money and the facilities available were well maintained and of quality considering the reasonable price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold Groenewald G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2026

Daar is nie veel diere om te sien nie, maar as jy rustigheid wil hê, is dit reg. Ons het in 'n huisie gebly. Ek dink vir die prys van R1750 per nag het ek meer verwag. Die TV het net 1 kanaal gehad. Die karavaanpark is basies reg langs die huisies, wat in besiger tye 'n probleem kan wees. Die badkamer het ook 'n stort wat nie panele om het nie, dus word alles, soos die toilet, nat wanneer jy stort. Dit is egter omdat dit rolstoelvriendelik is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ena K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2026

Rustig, tyd om in die natuur te spandeer. Ja, die verblyf was gerieflik en alles was daar wat ons nodig gehad het, behalwe dat ons nie die TV kon aanskakel nie. Ek het die staproetes geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Terry B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2026

Disappointing. Poor road quality. Poor markings on the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Zeláni B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Rustig en stil. Ons het een aand oorgebly en dit was lekker met die voëltjies wat baljaar. Dit was baie lekker toe die bokke net voor ons stoepie kom wei het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Irma L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Dit was baie lekker! Pragtige chalet! No 8 kyk op die rivier uit - beste uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

SANParks Geverifieer

Eiendomme 99

Resensies 2462

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R288
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R288
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R288
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 km off the N2, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 196 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALnLndx1s7gkCrs37np0JZVmrRdI5rECcaN0hXUjf6njASr6m8H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R288 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 5 km off the N2 Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.112777777778 20.628888888889
Soek in 'n groter streek