+64
Selfsorg in Overberg

SANParks Bontebok National Park

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Tanya E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, groen, veilig, goed toegeruste chalet. Heerlik ontspanne. Genoeg bokkies gesien, lekker gebraai en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

E P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful, with beautiful views. Clean and neat, with a lovely river view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zeláni B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Rustig en stil. Ons het een aand oorgebly en dit was lekker met die voëltjies wat baljaar. Dit was baie lekker toe die bokke net voor ons stoepie kom wei het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Irma L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Dit was baie lekker! Pragtige chalet! No 8 kyk op die rivier uit - beste uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Ons Kaapse toer. Was rustig. Ons het lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Asem haal tyd. Ons het heerlik gebly, en dit was baie besonders met die bontebokke wat in die kampterrein rondloop.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Heerlik en rustig, nie vir tieners. Baie lekker gebly. Was net 'n slegte tyd met die droogte in Wes-Kaap en die winde het baie erg gewaai. Ongelooflike natuurskoon en die swem in die rivier is 'n belewenis. Die ontvangs was net nie baie vriendelik nie en daar was geen tokens beskikbaar vir die wasgeriewe nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anoan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Lekker tussen natuur. Was baie lekker en rustig. Ons het 'n klomp kinders om ons gehad wat vroegoggend baie raserig was, maar verder was dit lekker. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maritza d
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Skoon en netjies. Die uitsig is sprokiesmooi! Ons het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ria H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2025

Relatiewe goedkoop akkommodasie. Die akkommodasie is heel aanvaarbaar. Die piekniekarea is puik!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 2068

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 305
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 305
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 305
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 km off the N2, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 196 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALnLndx1s7gkCrs37np0JZVmrRdI5rECcaN0hXUjf6njASr6m8H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R305 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 5 km off the N2 Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.112777777778 20.628888888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang