SANParks Haak-en-Steek Rest Camp
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N12, Mokala National Park, 8301, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
SANParks Haak-en-Steek Rest Camp is in die Mokala Nasionale Park, SANParks se nuutste park. Dis sowat 70 km suid-suidwes van Kimberley en wes van die N2 na Kaapstad. Die park het 'n pragtige landskap met koppies en groot, oop vlaktes.
Haak-en-Steek Rest Camp bied 1 rustieke selfsorgkothuis in die bos met 'n ongerepte uitsig oor 'n watergat. Die kothuis het nie elektrisiteit nie, maar wel sonkragligte.
Die kothuis is naby die Motswedi-kampterrein. Groot familie- of vriendegroepe kan die Haak-en-Steek-kothuis saam met Motswedi se kampstaanplekke bespreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
SANParks Geverifieer
Eiendomme 100
Resensies 2072
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the N12, Mokala National Park, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink SANParks Haak-en-Steek Rest Camp het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N12, Mokala National Park, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang