+65

SANParks Leokwe Rest Camp

  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R572, Mapungubwe National Park, Musina, 0900, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

SANParks Leokwe Rest Camp is in die noorde van Suid-Afrika, naby Botswana en Zimbabwe geleë. Dié park bied ryk plantegroei, wild en geskiedenis. Dele van die park spog met oorblyfsels van antieke beskawings en artefakte. Mapungubwe is in 2004 as 'n Nasionale Park, en in 2003 tot 'n Wêrelderfenisgebied deur UNESCO, verklaar.

Leokwe Rest Camp, die hoofkamp, is in die oostelike gedeelte van die park, 11 km vanaf die hoofhek, tussen die skouspelagtige sandsteenheuwels, bosveld en kremetartbome.

Daar is gesinskothuise met slaapplek vir 2 gaste of kothuise met slaapplek vir 4 gaste. Die kothuise het lugversorging, asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kombuis het 'n yskas, mikrogolf en kookplaat. Breekware en eetgerei word voorsien.

Die Leokwe-kamp is nie omhein nie en is daarom selfs nader aan die natuur en wild. Gaste kan die swembad en sondek geniet. Daar is ook 'n sentrale braai-area.

Gaste kan die Treetop Hide, Limpopo- en Shashe-riviere, Confluence Lookout Point, en 'n piekniekplek besoek. Mapungubwe se restaurant bied 'n omvattende spyskaart, en gaste moet hul etes vooruit bespreek. Ander geriewe op Mapungubwe sluit 'n dagbesoekersentrum, Maloutswa Bird Hide, en 'n ouditorium met plek vir 50 afgevaardiges in.

Die Mapungubwe Interpretasiesentrum het in 2009 die Wêreldgebou van die Jaar by die Wêreldargitektuurtoekennings gewen en bied ‘n museum met verskeie antieke items wat deur argeoloë in die park opgegrawe is. Inligting oor die park se geskiedenis en biologie is ook in die sentrum beskikbaar en daar is opgeleide gidse wat besoekers deur die sentrum neem.


Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cobus V
Saam met vriende
5.0
Fantastiese ervaring en sal definitief terugkom. Ons het baie lekker gebly.
Mei 2026
Cath F
Saam met lewensmaat
5.0
Restful, peaceful, wild, dark skies, animals. The location was amazing, we were in number 5 cottage that had a lovely view of the sunse...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Maurice W
Saam met lewensmaat
4.8
Most enjoyable. Thoroughly enjoyed our visit. Game sightings were great. The only problem we encountered was no loo paper in the recept...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Caroline Christabel Nokuthula V
Gesin met klein kinders
4.6
Truil time Mapombogwe. The place is beautiful, quiet and tranquil. I wish it was closer to Johannesburg. The pool was beautiful, night-...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Sunet G
Saam met vriende
4.2
Will definitely be back. Loved the swimming pool, the outside shower, and the nature. Just an amazing spot. Not too busy. If you want t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

SANParks Geverifieer

Eiendomme 97

Resensies 2072

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Off the R572, Mapungubwe National Park, Musina, 0900, Limpopo
  • Gaste dink SANParks Leokwe Rest Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 743
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 743
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 743
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R572, Mapungubwe National Park, Musina, 0900, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVUNDfpmEpRUtUBbeQxoHEUPvH6dAfIyScfYQXjyia9iJTh6hCc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 743 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Off the R572 Mapungubwe National Park 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.217382720083 29.363812618385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang